Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peppertree House B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Peppertree House B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannelie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie K
Besigheidsreis

'n Oase in die middel van vlaktes.

Die tuin is pragtig en rustig, met veilige parkering. Die kamer is gerieflik, skoon en goed toegerus met ordentlike koffie. . Die bewoording B&B is misleidend want ek was onder die indruk dat ontbyt ingesluit is, maar dit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C
Gesin met tieners

A gem in town that has deteriorated significantly.

Despite the town being hit by a very large storm the day before, which knocked the power out, we were still given dinner and breakfast. Thank you for the extra effort and a very comfortable night's stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maura R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R
Besigheidsreis

Friendly service, value for money.

Very comfortable stay, great value for money. Host was kind and helpful. Would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Thank you so much for the wonderful commentary and kind words. It's great motivation for us to keep doing our best. We hope to see you again sometime in the future.

Peppertree House B&B
Loni E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loni E
Saam met vriende

Vriendelike, huislike atmosfeer.

Pragtige tuinkamers, kunstig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeiemiddag Loni
Baie dankie vir die positiewe verslag. Dit spoor ons net aan om nog te verbeter waar moontlik.
Vriendelike groete
Hester

Peppertree House B&B
Tania B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met vriende

Excellent value, comfortable and quiet with a beautiful garden.

Lovely, clean, friendly stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs en verblyf.

Fantastiese verblyf in 'n pragtige, skoon omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Good afternoon Davy,

Thank you so much for the positive feedback. It was a privilege to have been able to accommodate you twice on your holiday.

Kind regards
Hester

Peppertree House B&B
Thozama M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thozama M
Saam met vriende

A good destination.

We are arrived an hour later than the latest check-in time, they waited for us and received a warm reception after 22:00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G
Saam met vriende

Gawe ontvangs. Lekker ontbyt.

Die personeel is hartlik en vriendelik. Die tuin is netjies en die kamers ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme.

Pragtige akkommodasie. Etes was heerlik. Wens ons kon langer bly. Besondere aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mxolisi M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was good and nice. We really enjoyed it.

Was very good. The office staff as well as other staff members - we've never saw such lovely people at work. Was really good to have them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Good Morning Mr.Mxolisi

It was a pleasure to host you. We hope to see you again soon.

Have a lovely day.
Simoné, Hester & staff

Peppertree House B&B
Stan I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stan I

Pragtige plek met vriendellike personeel.

Dit is 'n pragtige outydse huis met baie mooi oudhede. Skoon en netjies. Die gasvryheid van Hester het ons beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeie more Stan

Eerstens wil ek net baie dankie se vir jou vriendelike terugvoering. Ons strewe daarna om elke gas baie welkom en spesiaal te laat voel.

n Baie geseende en voorspoedige 2019 vir jou en jou familie.

Groete
Hester en die Peppertree personeel

Peppertree House B&B
Marianne F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice lady.

The town is not pleasant, the B&B is lovely, very nice host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil met goeie diens.

Die akkommodasie was 'n lafenis nadat ons ietwat onrustig was toe ons die dorp ingekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeiemiddag,

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Seën wense
Debbie

Peppertree House B&B
Thys V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig verras en het heerlik geslaap.

Ons was regtig verras oor die plekkie. Die diens was puik. Eerste plek en ons slaap by baie plekke waar daar warm kombers asook verwarmer in die kamers was. Vars vrugte. Ons sal weer daar slaap. Dit is regtig netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Pragtig, skoon en netjies. Baie goed voorsiening gemaak vir die erg koue nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeie more Jan Hendrik
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons Gastehuis te verwelkom. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Baie groete
Debbie

Peppertree House B&B
Candice Williams W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Williams W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastische tijd daar gehad.

Mooi B&B, gastvrijheid was top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Hallo Candice,

Dank u baie vir die fantastische review. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jul gou weer te sjien. Dit was so 'n plesier om jul by ons welkom te heet. Groete Sharona en Debbie

Peppertree House B&B
Nokuzola T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuzola T
Saam met vriende

The place is amazing.

Your place is the best, I will recommend Peppertree to my friends and family, please keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Good morning,

Thank you for staying with us. We do appreciate your kind comments, and we hope to see you again in the future.

Kind regards,
Hester

Peppertree House B&B
Dawid S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en huis, en 'n vriendelike gasvrou.

Hester die gasvrou het die verblyf die moeite werd gemaak. Heerlike ontbyt en pragtige netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Dawid. Dit is kommentaar soos dié wat ons laat strewe om ons beste te doen!

Peppertree House B&B
Erin M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend, sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeiemiddag Erin,

Baie dankie vir die pragtige resensiet. Dit was net 'n voorreg om jou hier by ons te ontvang. Hoop ons sien mekaar gou weer.

Vriendelike groete
Hester

Peppertree House B&B
Faith K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faith K
Saam met vriende

No regrets, pleasant stay.

Lovely place with beautiful garden and caring hosts. Liked everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Gastehuis is baie netjies, personeel is vriendelik en behulsaam. Net jammer dat die dorp so vinnig agteruit gaan, verval is orals te sien. Wonder bo wonder dat daar nog so 'n netjiese en goed versorgde huis en tuin in die dorp is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Hallo Wynand,
Baie dankie vir jou kommentaar en dat jy by ons kom oorslaap het. Dit is altyd wonderlik om te hoor dat gaste ons gastehuis geniet en natuurlik ons tuin.
Mooi bly,
Carolyn.

Peppertree House B&B
Philip W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Enkelreisiger

An awesome experience in a small village!

Pepper Tree House was really a great experience. The first view of the garden as you enter the gate quite takes you by surprise, having driven through what is to be honest a mundane small village; their gardens are extensive, beautiful, really green and shady. Good start. The room was spacious and immaculately clean, even though there was a shower only when I really did want a bath. The staff are REALLY helpful and go out of their way to make you feel welcome and the two meals I had were excellent. What a great find in Fort Beaufort; you can safely recommend this B&B to your clients and value for money is excellent. Special mention must go to Hester, who really went the extra mile for me!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Enkelreisiger

A delightful Lodge and one I would gladly choose again or recommend.

The staff at Pepper Tree have gone out of their way to make my stay really pleasant, my room was spacious and spotlessly clean, and the grounds of the lodge are beautiful, green and well maintained. I would rate this excellent value for money and would choose this lodge again for a stay in this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Good morning Mr. Womersley
Thank you for your rating. It was an absolute pleasure to accommodate you at our establishment.
All of the best for the future and God bless!
Kind regards,
Hester

Peppertree House B&B
Stifanus L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L
Saam met vriende

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Daar was geen verassings nie. Die plekkie is skoon en netjies en daar was selfs 'n warm kombers op die bed. Sal ek weer daar oorbly? Beslis ja!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peppertree House B&B se terugvoer

Goeie dag Stifanus,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit altyd as gaste vir ons kan sê waar hulle dink ons kan verbeter.

Hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Hester

Peppertree House B&B
Vanaf
R986
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R986
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R986
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 3, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ef13934350175dcfbb6b927a79ae763571bb96cd1828a065069d069fba28d62f4b1c2e6fc65863b8434c515f5de08442f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R986 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Alice Street Fort Beaufort 5720 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.776450796677 26.639154255374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem