West Acres Akkommodasie by Percy Perfect | LekkeSlaap
+8
+8

Percy Perfect

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56 , West Acres , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Percy Perfect is 'n knus woonstel in Nelspruit en het slaapplek vir 2 gaste.

Dié oopplanwoonstel het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan die swembad in die somer gebruik.

Percy Perfect is 600 m van Macadamia Care en 2 km van Mediclinic Nelspruit af. Die dorp bied verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin met sy versameling skaars plantsoorte en mensgemaakte woud, die Sudwala-grotte, dinosauruspark en kultuursentrum en die Emnotweni Kasino besoek. Vir meer avontuurlustige gaste bied die area 4x4-roetes, perdry en bergfietsroetes asook stap- en voetslaanroetes in die Nelspruit Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Percy Perfect sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Percy Perfect
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Percy Fitzpatrick 56 , West Acres , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Percy Perfect het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56 , West Acres , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsKbbMrxSSRdSzsbWIk9ETQoTrillYd1hiiKYkiLNnjxAqhk5vv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za