9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Oranje Farm, Farm 1385, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Perdestal is 'n selfsorg-toevlugsoord wat mooi versteek is in Oranjeville reg langs die Vaaldam. Dit is die ideale wegkruipplekkie vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n naweekwegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n stapelbed.
Buite is daar 'n mooi stoeparea met ingeboude braaigeriewe waarvandaan gaste die pragtige uitsig oor die dam kan waardeer. Gaste kan ook in die dam visvang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jancke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oranje Farm, Farm 1385, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Perdestal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oranje Farm, Farm 1385, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang