Beskrywing
Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede, kleiner slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en toonbank met stoeltjies. Die sitarea het sitplekke en ’n platskerm TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n haardroër, digitale kluis, en vinnige optiesevesel-internet. Daar is ’n gedeeltelike uitsig oor die see, maar nie ’n balkon of braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet die sleutels by die Mojo Hotel-ontvangs, wat om die hoek is, afhaal.
Bevestig asb. voor aankoms of parkeerplek nodig is.
Geraas word nie toegelaat nie, aangesien die woonstelle in ’n residensiële gebou is.
Rook word glad nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede, kleiner slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien. Daar is ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het sitplekke en ’n platskerm TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n haardroër, digitale kluis, en vinnige optiesevesel-internet. Daar is ’n gedeeltelike uitsig oor die see, maar nie ’n balkon of braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet die sleutels by die Mojo Hotel-ontvangs, wat om die hoek is, afhaal.
Bevestig asb. voor aankoms of parkeerplek nodig is.
Geraas word nie toegelaat nie, aangesien die woonstelle in ’n residensiële gebou is.
Rook word glad nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en wasmasjien. Daar is ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het sitplekke en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. ’n Haardroër, digitale kluis en vinnige optiesevesel-internet word voorsien. Die woonstel het ’n klein balkon wat ’n uitsigte oor die see bied, maar geen braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet die sleutels by die Mojo Hotel-ontvangs, wat om die hoek is, afhaal.
Bevestig asb. voor aankoms of parkeerplek nodig is.
Geraas word nie toegelaat nie, aangesien die woonstelle in ’n residensiële gebou is.
Rook word glad nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
275 Beach Road, Pleasant Ways complex, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang