+25

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jetoscha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Die kamer was netjies, mal oor die feit dat ons op YouTube musiek kon speel. Het die poel baie geniet en die swembad was baie skoon en die water was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was 'n baie nice kuier, sal regtig weer booking maak in die toekoms. Is 'n baie netjiese, rustige en stil plek. Ek sal dit regtig aanbeveel vir baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Ek het my verblyf geniet. Ja, baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2026

Skoon en netjies, maar met 'n paar dinge wat krap. Die gasheer was heel vriendelik. Wat gepla het, was dat geen seep of sjampoo verskaf is nie, en daar was slegs een sakkie Ricoffy - dit kon gerus 2x Nescafé of Jacobs gewees het. Verder was daar nie 'n 2-punt prop beskikbaar nie, en selfs die bedlampie wat een nodig het, kan dan nie werk nie. Dit was lastig, want ek kon toe nie my selfoon of rekenaar laai nie. O, en die een bord in die kas was vuil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het "perfect bliss" ervaar in dié lieflike moderne eenheid. Beslis 'n wenner! Ons het heerlik gebly in die pragtige, moderne en praktiese eenheid. Alles was op sy plek, en silwerskoon! Daar was niks ekstra wat ons nodig gehad het nie. Baie veilig gevoel, en nooit gesukkel vir warm water nie. Gemaklik en warm geslaap, en glad nie gepla deur die ander gaste nie. Sal definitief weer hier oorslaap, as ons ooit weer in die Noord-Kaap rondreis. Uitstekende waarde vir geld .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcella K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed. Ek en my familie het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Pragtig. Pragtige verblyf in Postmasburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

It was good. It was good; however, we did not receive any cleaning service over a 5-night stay, and I want to think it was due to the holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Home away from home. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie netjiese plek, sal beslis weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Brown Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a68b41fd0fe6eb9ebdf190a3adc5bdabd468e74bd53967fedb04ad6d1a0d5aa33b40b317eea312b2a3735cfaaa524ffcb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Brown Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.321753157749 23.073093866409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang