Perfekte Plek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Perfekte Plekkie bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Goodwood Landgoed.

Gaste kan Perfekte Plekkie vir 2 of Perfekte Plekkie Tussen Familie bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Perfekte Plekkie vir 2 het 'n dubbelbed en Perfekte PlekkieTussen Familie het 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, potte, panne, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Albei eenhede het ook 'n TV met Netflix en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek. Let asb. dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon.

Perfekte Plekkie vir 2 is 450 m van 'n inkopiesentrum, 2 km van die N1 Stad Winkelsentrum en 16 km van Kaapstad se middestad af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Perfekte Plek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za