LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perhentian | LekkeSlaap
+20

Perhentian

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Perhentian
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kirk B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk B
Gesin met klein kinders

Vriendelik, aangenaam, lekker atmosfeer, sal weer daar oornag.

Vriendelike ontvangs gehad. Die atmosfeer wat die dame daar skep is uitstekend. Sy het uit haar pad gegaan. Selfs 'n sambreel aangebied om te gebruik. Sy het ons ook vroeg afgesien. Was meer 'n kuier as 'n gastehuisbesoek.

Hurgen S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hurgen S
Saam met vriende

Die eienaars baie gasvry en ons dadelik tuis laat voel.

Hou van pooltafel en die uitsig is wonderlik.

Maggie V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek van rus, vrede en liefde wat ons ervaar het met ons verblyf by Tilla. 'n Ware mense-mens. Vriende gemaak vir 'n leeftyd. Ek bid dat ons Hemelse Vader jou ongelooflik baie gaan seën met jou besigheid vorentoe.

Perhentian se terugvoer

Hi Maggie
dit was so lekker om julle hier te gehad het
Julle was absoluut n seen gewees
defnitief jare lange vriende

Perhentian
Karen C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Die plek is luuks en pragtig versorg. Die gasvrou gaan uit haar pad om 'n mens gemaklik te laat voel.

Perhentian se terugvoer

Hi Karin,
Julle was so n wonderlike famile, dankie vir die mooi resensie.

Perhentian
Christine M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Tilla is 'n besonderse gasvrou. Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd terugkeer.

Perhentian se terugvoer

Christine, dankie vir die mooi resensie, julle is absoluut wonderlike gaste.

Perhentian
Mariza T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariza T
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vriendelike eienaars, hulle gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Uitstekend.

Perhentian se terugvoer

Dankie Marisa. Baie dankie dat julle hier was, julle is n great familie.

Perhentian
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 31, Gordonsbaai, Kaapstad, 7410, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c43969fbd5a05bad4d4012e7f0c24d98cf918cf42e9f74d9df0186f9a094f442805149c76094f702cde2d72f7d6d310c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 31 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7410 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.167428636099 18.859448432922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!