Perissa 35
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Perissa 35 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Die kompleks is op die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Die tweede sitarea het gemaklike sitplek.
Die woonstel lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte en sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks en kae talle strande, restaurante en besienswaardighede in die area verken.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 257
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang