Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 64

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 595

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Perissa 64
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ntenhle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntenhle M
Saam met vriende

It was nothing short of amazing. Beautiful scenery.

I loved how welcoming the people were. Friendly staff and how everything was close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Thank you for the review. The unit is a secret jewel in our pocket. We look forward to your next visit.

Perissa 64
Charles R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles R
Gesin met tieners

See stars.

Great view, easy but steep walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Thank you for the great review. Between the stars and the sea, you have magic at this unit.

Perissa 64
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Worst stay ever.

Broken TV, broken stove, water leak on DB board, TV was replaced the afternoon before we left, the other problems was still not solved. No aircon. The ad made it sound like you are right on the beach. To travel with a 2 year old and 2 month old to the beach was almost impossible. The parking for the unit was far away, being an inconvenience. The cleaning staff never used a face mask. There was 3 teaspoons, the cutlery was almost non-existent. Not one sharp knife, not even a vegetable peeler or for that matter a sharp knife to cut with. Had to go and buy a salt and pepper shaker because the ones in the unit had no lid or bottom. Not even an egg lifter. We asked for an inventory list. Never received one. Not even one coat hanger to hang your clothes. The garage door could not open and close properly. This unit is just not worth the money they ask!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was worth every minute.

Quiet, close to pool and beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marilize V
Gesin met tieners

Perissa 64 was net ongelooflik lekker!

Die ligging, die uitsig, die klank van die see. Wow! Ons wil sommer binnekort weer teruggaan. 'n Onvergeetlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hans S
Gesin met klein kinders

Renovators dream.

Die plek was 'n teleurstelling in alle opsigte. Die plek het baie aandag nodig en is erg verwaarloos. Om te begin, die kamers se kussings is om van naar te word en het muf op. Die beddegoed is op geslaap en nie vars oor getrek nie en die gordyne hang nie eens op elke hakkie op die rail nie. Die hoofbadkamer se stortgordyn het groen mufkolle op gehad, die toiletbak is gebreek en sommer geplak. Dan word daar ook glad nie storthanddoeke voorsien nie en nadat ons daarvoor gevra het is 'n stel afgelewer om net weer die Woensdag gevat te word en ons eers weer moes bel. Die beddens se matrasse moes al lank al vervang word vir al drie kamers. Die kaste was ook nie skoon nie en die koesyne se verf dop al af. Die grootse teleurstelling was die kombuis. Die eetgerei is oud en onvolledig. Skeplepels, eierspane, braaitange is pateties. Die potte was almal aangebrand en ons moes ons eie pan gaan koop, want die een wat verskaf is is goed vir die asblik. Daar word ook nie 'n mop of besem in die eenheid gelos nie so as iets mors kan jy dit nie eens opvee nie. Dan was daar 'n yskas wat nie behoorlik koud gemaak het nie en nog minder gevries het. Na 'n klagte is 'n vervanging gestuur maar die tipe ding is onverskoonbaar. Die broodrooster het ook nie gewerk nie en moes ook vervang word. Die klererak buite was gebreek en kon dus nie gebruik word nie. Die Weberbraai is nie geskik vir 'n winderige balkon nie en van die shutters voor die vensters kon ook nie toemaak nie. Die eenheid het dakwaaiers in elke kamer maar die goed is so oud soos die berge en die bedrading na 'n muurprop laat veel te wense. Vir die prys sou mens verwag dat daar ten minste lugversorging is. Dan word daar ook nie eens 'n dekodeerder aangebeid nie wat in my opinie nie 'n opsionele ding behoort te wees nie. En as jy jou eie bring moet jy maar sorg dat dit 'n ou een is want die skottel werk nie met 'n Explora nie. Die kersie op die koek is geen WiFi. Dit behoort 'n standaard te wees in enige chalet van die aard. Die estate is baie mooi en ek is seker daar is goeie eenhede in Santorini maar Perisa 64 is nie een van hulle nie alhoewel hy baie potensiaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T
Gesin met tieners

Awesome, relaxing and just what one needs.

Awesome location. Amazing views and beach is super cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea F
Saam met vriende

Enjoyable stay at the unit.

The only downfall is that no bath towels are provided. The kitchen blinds don't look very healthy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey I
Saam met vriende

We enjoyed our accommodation and the view, a bit of a long walk to the beach for my elderly mom.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Good afternoon Tracey,

Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again.

Warm regards,
Karen von Wielligh

Perissa 64
Warren N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren N
Saam met vriende

Satisfied.

Amazing view. Would have liked bath towels. We ran out of black bags for the rubbish. More toilet paper. Access in and out was easy. Private beach was nice. Board games was fun to have. Braai was convenient. Closer parking would have been nice. Entire resort was well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Good afternoon Warren, thank you for your lovely review.
Regarding the self-catering apartments, toilet paper etc is unfortunately only supplied on arrival
I look forward to you booking with us again.
Warm regards,
Karen

Perissa 64
Danie G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Dit was asemrowend met die see-uitsig.

Dit was absoluut die moeite werd, met die lekker see-uitsig en swembad, die plekkie is netjies en met als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bespreek. Dankie vir als Karen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Goeiemiddag Danie, dankie vir die mooi resensie, ek sien uit daarna dat u weer by my bespreek.

Groete
Karen von Wielligh

Perissa 64
Debbie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend.

Plek is netjies en naby die see en het 'n lieflike uitsig en balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Goeiemore Debbie,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Groete,
Karen

Perissa 64
Johann S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou 'n baie lekker vakansie.

Die see in mens se ore en die geluid is terapie vir die siel. Al die slaapkamers se vensters is see-front. Plek word uitstekend goed onderhou en die swembaddens is silwerskoon. Thompson's se tidal pool is 'n moet met hoogwater. Was nou 'n lekker wegbreek vir 5 dae. Glad nie 'n slegte plek om af te tree nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 64 se terugvoer

Goeiemiddag Johann

Dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek

Groete
Karen von Wielligh

Perissa 64
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfc19900215336014b96e36d8ba6219862836311d3b5b48f08b6d10797a1021aedca5b77bad6b66d37e4171cd0d20b0648e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 543 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 101 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.523268289562 31.226514240614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem