Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen houtvure word toegelaat nie en gaste mag slegs houtskool gebruik.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen-geraasbeleid
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers en braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Sleutels kan om 14:00 en 21:30 by die opsigter van Santorini afgehaal word. Sekuriteit sal jou na die opsigter se kantoor verwys. Hy het die sleutels en aanwysings na die eenheid. Die sleutels kan weer met vertrek hier afgelaai word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang