Thompsonsbaai Akkommodasie by Perissa 67 | LekkeSlaap
+10
+10

Perissa 67

  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean Drive 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Perissa 67 is 'n selfsorghuis wat in 'n veilige landgoed in Ballito geleë is. Daar is 24 uur-sekuriteit en direkte toegang tot die getypoel by Thompson's Bay. Die instansie aanvaar nie besprekings vir gaste onder 25 jaar wat nie deur 'n volwassene vergesel word nie.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die sitarea het 'n L-vormige bank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder, slimkaart en die nodige kabels saambring.

Daar is skoonmaakdienste vir 1 uur vanaf Maandae tot Saterdae, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit beddens opmaak, badkamers skoonmaak, braai skoonmaak en vloer mop in. Dit sluit nie skottelgoedwas in nie.

Die eenheid het 'n klein braai. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n toesluitmotorhuis beskikbaar vir jou voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Perissa 67 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Perissa 67
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ocean Drive 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perissa 67 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean Drive 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNTQ2NDAwLTc2MDMtNDdlMi1hNjE4LTNmNmEyMjkwNmE0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 101 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.523959133242 31.226503511778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za