Periwinkle Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Periwinkle Lodge! Ons seekant-gastehuis spog met panoramiese uitsigte oor Robbergbaai en die Tsitsikammaberge. Kom geniet 'n heerlike ontbyt terwyl jy die walvisse en dolfyne sien baljaar in die branders - dis voorwaar ongelooflik.

Periwinkle Lodge is deel van die Shell Lodges versameling. Dit is geleë op Beachyhead Drive in Plettenbergbaai en is reg oorkant Robbergbaai wat 'n veilige swemstrand is. Die lodge is bestaan uit 3 vlakke en bied dus pragtige uitsigte oor die Robberg-skiereiland, die Tsitsikammaberge en die see.

Elke kamer is individueel versier en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, verhitte handdoekrelings en 'n haardroër. Alle kamers het 'n balkon en uitsig oor die see. Ontbyt word bedien by die gemeenskaplike eetkamertafel met 'n skouspelagtige uitsig oor die see en die berge.

Kom kuier gerus by ons en geniet 'n ontspanne en gemaklike wegbreek in een van ons pragtige suites met hul lieflike uitsigte!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Periwinkle Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za