Perla

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Perla is 'n landgoed in die hartjie van Hermanus en bied gehalteverblyf in 5 selfsorgkothuise. Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante, sowel as die Hermanus-kranspaadjies wat ideaal is vir walviskyk.

Elke ruim kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer, 'n kombuis, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n privaat en suite-badkamer. Die kothuis is modern, elegant en met kunswerke versier. Elke kothuis het toegang tot 2 privaat, veilige parkeerplekke, sowel as moderne sekuriteit met 'n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit buite die kothuis.

Gaste is welkom om in die gemeenskaplike warmswembad van die kompleks te ontspan. Besienswaardighede in die omgewing sluit die ou hawe, getypoel en kranspaadjies in, stapafstand vanaf Perla.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Perla gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za