Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perla

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Perla Eenheid 1
Selfsorg
Perla Eenheid 2
Selfsorg
Perla Eenheid 3
Selfsorg
Perla Eenheid 4
Selfsorg
Perla Eenheid 5
Selfsorg
Huisreëls

Die aantal gaste in die eenheid mag nie die maksimum aantal gaste oorskry, wat op die bevestiging van bespreking aangedui is nie. Indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal die verblyf sonder 'n terugbetaling gekanselleer word.

Breekskadedeposito:
Die deposito word binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal, mits daar aan die volgende bepalings voldoen word: Geen skade is aan die eiendom of die inhoud daarvan aangerig nie; alle items op die inventaris is teenwoordig wanneer gaste uitklok; alle gemors, vullis, en weggooigoed is in die asblik geplaas en vuil skottelgoed is in die skottelgoedwasser geplaas en/of gewas; alle sleutels, alarm- en/of hek-afstandbeheerders is terugbesorg; alle kostes wat tydens die verblyf bygekom het, is betaal voordat gaste vertrek; die huurder is nie tydens die verblyftydperk deur die eienaar (of die eienaar se verteenwoordiger) of die plaaslike owerhede uitgesit nie.

Skade of verliese:
Die gas is verantwoordelik om die eiendom in 'n goeie, skoon toestand agter te laat. Die gas onderneem om verder te betaal vir enige skade of verliese wat tydens die verblyf aangegaan is. Die eienaar of eiendomsbestuurder behou die reg voor om besit van die eiendom terug te neem indien die gas of 'n lid van hul party buitensporige skade aangerig het of nie aan die verblyfreëls voldoen nie.

Aanspreeklikheid:
Alhoewel alle redelike voorsorg getref word om te verseker dat veiligheidsmaatreëls in plek is, is Perla Hermanus, sy agente, skoonmakers, eienaars en toewysers nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat aan enige persoon of eiendom opgedoen is terwyl hulle in die akkommodasie is of aan enige aktiwiteit wat deur die instansie bespreek word deelneem nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6mAs6kBMOqv58D45Rd73j1dTAHk9Wva1klSQvD7IFXMpPCi5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 197 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41562983905 19.245744374132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem