Perlemoen Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Perlemoen Retreat is 'n mooi selfsorghuis vir 'n familie in 'n doodloopstraat in die rustige woonbuurt, Heroldsbaai. Die eiendom is slegs 5 minute se ry vanaf die strand en net 10 minute vanaf George Lughawe.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet- en leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel vir 4. Die huis het binne braaigeriewe met 'n tafel en stoele.

Daar is 'n lieflike dek met 'n uitsig op die berge, die buurplaas wat met blomme boer, asook koeie en perde op die heuweltjies. Mosselbaai kan in die verte gesien word.

Slaapplek

'n Bespreking by Perlemoen Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Perlemoen Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za