6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Perna 5 is in die prentjiemooi kusdorpie Umdloti. Die smaakvolle woonstel bied selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Die strandfrontkompleks is reg oorkant die strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n seevakansie.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 6 stoele. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, dakwaaier, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe en buitesitplek met 'n uitsig oor die see.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en addisionele geriewe sluit noodligte, gratis WiFi en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 95
Resensies 490
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Perna 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang