Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Umdloti

Perna Beachfront Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Apartment 12 Perna Perna 1, 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ervaar rustigheid in hierdie liggevulde, oopplan-woonstel in Umdloti, 'n bekoorlike kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n see-wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met twee enkelbeddens gemeubileer is. Die gastebadkamer is ook toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster en skottelgoedwasser.

Ontspan op die balkon met buitesitplek en geniet asemrowende see-uitsigte. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.

Die woonstel is binne loopafstand van koffiewinkels, restaurante en 'n kruidenierswinkel, met die Salta Winkelsentrum net 'n kort rit weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Apartment 12 Perna Perna 1, 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Apartment 12 Perna Perna 1, 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc0669ddffaef16039777212aeb9e728f49403c59b4a41b14b284fc8bebc43c9cd28c59683eb324c73c94332ec9bb74886f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Apartment 12 Perna Perna 1 7 North Beach Road, Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.6699655671 31.118095021698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang