Perna Perna 1 No. 6
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 North Beach Road, Umdloti, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Perna Perna 1 No. 6 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die pragtige kusdorp Umdloti. Hierdie kompleks op die seefront is oorkant die strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, plafonwaaier, 'n sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na die balkon met braaigeriewe, sitplek en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en kan ook die strand besoek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 255
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 41 North Beach Road, Umdloti, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 North Beach Road, Umdloti, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang