Sunny Shores
6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sunny Shores, geleë in die skilderagtige kusdorpie Umdloti, is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte bied. Hierdie seefrontkompleks is teenoor die strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op 'n kuswegbreek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 kinderbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele in, terwyl die ruim leefarea 'n eetkamertafel, 'n plafonwaaier, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Die sitkamer maak oop na 'n balkon met braaigeriewe en buitesitplek met uitsig oor die see.
Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks geniet of na die strand gaan, waar hulle 'n verskeidenheid watersportsoorte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 212
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang