LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perna Perna St Lucia | LekkeSlaap
+22

Perna Perna St Lucia

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp.

Verblyf word gebied in 14 woonstelle met 2 slaapkamers elk, en 1 woonstel met 3 slaapkamers. Elke woonstel het 2 badkamers, 'n kombuis met basiese toebehore om etes voor te berei, en 'n oopplan-leefarea. Die woonstelle het ook TV's met sekere DStv-kanale en 'n privaat stoep of balkon met braaigeriewe.

Die kompleks beskik oor 'n swembad, speelterrein vir kinders en veilige parkeerplek. Perna Perna St Lucia is net 'n uur se ry vanaf die Hluhluwe-Imfolozi Park, en 'n uur en 'n half se ry vanaf die dorp Richardsbaai.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Perna Perna St Lucia
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perna Perna St Lucia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqzSy0IaoT3rnFHYzIg1XIZ1I4VqhDsnezG105ibqFeDor823y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 125 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.378549281654 32.410818392655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!