Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perna Perna St Lucia

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Perna Perna St Lucia
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cherilynn J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cherilynn J
Gesin met tieners

Pleasant & comfortable.

The unit was clean and comfortable. Some items didn't work, like the plugs, and the light in the bathroom wasn't working. The fan and light in the lounge also switch on randomly throughout the night, but we were assisted quite quickly. Definitely needs some updating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Gesin met tieners

Heerlike vakansie saam met die gesin.

Ons het die tydjie werklik baie geniet. Die wooneenheid was goed toegerus en gerieflik vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Gesin met tieners

Rustige, veilige omgewing en moenie die natuurskoon vergeet.

Perna Perna St Lucia se personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid vir 6 mense is baie ruim en netjies. Ons het heerlik gerus en sal definitief weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly en dit baie geniet. Die swembad was lekker.

Lekker gebly. Eenheid is mooi skoon. Lugreëling het nie te goed gewerk nie en dit was baie warm. Sou 'n lugreëling in die slaapkamer en TV-kamer verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B
Gesin met klein kinders

Baie lekker grkuier. Spinnekoppe by kinders se speelplek in kunsgras asb? K.

Baie lekker gebly dankie. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en is regtig beïndruk met die woonstel.

Dit het net verskriklik gereën in St Lucia, maar ons het dit terdeë geiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Pragtig, skoon, netjies, en baie vriendelik. Sal beslis weer by Perna Perna St Lucia inboek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette D

Baie lekker ligging, die kombuis kort 'n bietjie aandag.

Netjiese, skoon woonstel, net die kombuis en die sitkamerbanke (die het hulle dae gehad ) kort aandag. En wanneer daar loadshedding is, is daar geen water beskikbaar nie. Ek dink daar kan wel iets gedoen word om gaste se verblyf te verbeter, aangesien jy tot twee of drie keer 'n dag loadshedding kan hê.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Definisie van gasvryheid.

Erika (Bestuurder) was vriendelik en behulpsaam. Dit was ons eerste keer in St. Lucia gewees en Erika het ons gehelp met inligting, aanbevelings, reëlings, ens. Die plek self is pragtig met al die regte geriewe. Ons sal vir seker weer soontoe gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Baie lekker vinnige wegbreek by Perna Perna.

Ons het 'n vinnige wegbreek bespreek by Perna Perna, hulle diens was baie goed, ons het 'n stukkende ketel in ons eenheid gehad wat hulle baie vinnig sonder moeite vir ons uitsorteer het. Die eenheid is baie goed ingerig met alle toebehore wat 'n mens kan nodig kry vir 'n naweek weg. Insluitend handdoeke en komberse. Die span by Perna Perna is goed ingelig en het ons baie vinnig gehelp met enige vrae. Ons sal definitief weer 'n naweek kom kuier by Perna Perna.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrette B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer Perna Perna en St Lucia toe gaan. Ruim gerieflik skoon. Voel soos jou eie huis. Daar is alles wat jy nodig het, die diens van die ontvangsdame was puik. Baie behulpsaam en vriendelik 'n aanwins vir Perna Perna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila J
Gesin met tieners

Pleasant stay, quiet resort.

We were allocated unit 8 at Perna Perna on Easter Weekend 2022. On arrival our garage/ parking was right in front of the office and driving a 4x4 we were unable to park inside the garage as there was no way to swing in and all the garages are definitely only made for small cars. However Debbie did provide us alternative carport parking with our own remote. The actual unit was clean, however seemed to be tired and in desperate need of some maintenance and upgrades. Kitchen utensils were old and incomplete / glass cutting board from the ark. Lounge suite in need of new springs. Spare room, unable to keep windows open and no aircon, only a fan in the room. Al bedding (duvet covers, sheets and pillow cases, all towels and bath mats are very old and thin + holes - needs to be replaced with new ones ASAP). Paying top rates for the unit but pre-paid on the aircon for the main bedroom - R50 voucher does not even last the night to run the aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perna Perna St Lucia se terugvoer

Thank you for your review and for taking the time to write to us. We are delighted that you had a pleasant stay. Our garages are a little snug but most of our guests do manage to park their vehicles inside them. We do have our overflow parking for those who struggle so were happy to assist you with this.

Our units have all just had an upgrade. The downstairs lounge- and dining room area had the carpets removed and tiles fitted throughout the area including the kitchen. This together with new curtains and a beautiful stone wall feature behind the TV has received compliments from a number of guests.

The lower spare bedroom window is sealed shut as a safety precaution but the top half is operational. We had a very wet and cool Easter Weekend but even in peak summer, the overhead fan is usually sufficient. We inspect our bedding and linen daily and I can assure you that the only item that may have been a little thin and worn is the bath mat which has been taken out of circulation.

Our R50 voucher on offer for the aircon gives a very generous 44 units. Most guests use around 12 units a day by not leaving it running continuously all day. We strive to offer our guests a home-from-home environment and also to provide great service. Our manager Debbie was happy to return to the lodge late on Easter Friday evening to close a window that was annoying you in another unit and take steps to replace your fridge on Saturday morning that you thought was not working on Friday evening. We are glad that the fridge was indeed operational.

Perna Perna St Lucia
Mia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, sentraal in hierdie prag dorp.

Ideale ligging, in die hoofstraat, maar net langs die laaste winkels, so daar is geen geraas. St Lucia bied alles wat mens van 'n vakansie vra, see, woud, en natuuurlewe. Perna Perna is volledig toegerus, die ontvangs is hartlik en die swembad 'n heerlike ontvlugting van die hitte. Die eenheid is warm, so betaal beslis die ekstra vir die lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Pragtige en mooi woonstel. Alles wat mens nodig het en nog meer. Sal definitief aanraai vir enige vakansieganger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die verblyf by Perna Perna was besonders. Die eenheid is pragtig en skoon, dames het elke dag die huisie kom skoonmaak as ons by die strand was. Die dames by die ontvangs was baie behulpsaam om aktiwiteite vir ons te bespreek en voorstelle te maak oor waar ons nog kan gaan. Kan nie wag om weer daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perna Perna St Lucia se terugvoer

Goeie dag Lize-Mari,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te evalueer. Ons is baie bly dat jul vakansie 'n sukses was en dat julle dit geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Bly asb veilig en kyk goed na julself.
Vriendelike groete

Perna Perna St Lucia
Jenny J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny J
Enkelreisiger

A bit pricey for one person on a business trip.

Expensive for one person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang B

Ons het dit baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Dit eenhede is skoon. Die speelarea vir die kinders is prakties en veilig. Perna Perna is baie goed geleë in St. Lucia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Ons het heerlik gebly in Perna Perna.

Die drieslaapkamer-woonstel was baie gerieflik en netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Al wat ons gemis het was 'n patio/stoep by die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babongile B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babongile B
Saam met vriende

We had a perfect stay, no complaints.

We had the perfect stay. Rooms, bathrooms, kitchen and the facilities were perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula K

Pleasant getaway.

Both Angela and Geraldine were very pleasant to deal with. Angela assisted us with planning our day and even made a booking for us to go on a sunset cruise. The accommodation is lovely and has everything one requires for a pleasant stay. Perna Perna is also well situated with an easy walk to the restaurants, jetty and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier, alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

Baie behulpsaam in die ontvangs, Angela is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons te help om ons vakansie te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie ruim, veilig en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Gesin met tieners

Rustige kuier in 'n atmosfeer geskep vir ontspanning.

Miskien afdakke by braai-area opsit sodat mens kan buite kuier al reën dit. Rakkie opsit buite by stort om droë klere op te sit. Duidelik adverteer dat lugversorging gebruik ekstra koste is. Andersins 'n uitstekende vervrissende akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awie D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en kuier, gerieflik en stapafstand van winkels en restaurante af.

Lekker privaat vir jou en jou gesin, lekker swembad en braaigeriewe! Sal graag weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M
Gesin met tieners

Clean, spacious and good value for money.

We had a lovely stay. The unit was more than we expected. Very comfortable rooms and the unit was well maintained. Angela and Debbie were helpful. Having the unit cleaned everyday was a nice spoil. Accommodation is situated on the main road, so access to restaurants and shops is within walking distances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net een aand.

Dit was 'n vinnige oornag. Hulle uitkloktyd is net baie vroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Baie netjies. Diens baie goed en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and private. Lovely pool area as well, and very friendly staff. Reception was very helpful in planning trips for us.

Lovely accommodation. We thoroughly enjoyed our stay. Very clean and private. Great location if you have kids. Very closely situated to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in St Lucia.

'n Ruim en goed toegeruste eenheid. Al die personeel was vriendelik en bedagsaam. Die swembad was 'n wenner. Stapafstand vanaf winkels, maar nie tussen die winkels nie. Elke eenheid het 'n toesluitmotorhuis, maar dit was vir ons makliker om langs die motorhuis te parkeer. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer, en waaiers in die ander slaapkamer en leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Ons besprekingversoek was vir vierbed-chalet, volgens die webtuiste is die vierbed-chalets grondeenhede en omdat ons 'n 2 jarige seuntjie het (wat genoem word met die versoek vir beskikbaarheid omdat ouderdom van kinders gevra word) was dit die ideale opset - geen trappe waar hy kan seerkry nie en ook 'n braai met die nodige tafel en stoele waar ons as gesin kon kuier. Met ons aankoms op die Saterdag teen 14:30 was daar niemand in die ontvangs nie en ons is op die deur aangedui as late arrivals (alhoewel die e-pos aandui dat jy kan arriveer vanaf 14:00 tot 19:00?). Ons het gesien ons is in eenheid 15 en was uiters teleurgesteld toe ons sien dat dit die groot eenheid op die eerste vloer is met 2 stelle trappe en geen area om buite te sit by die braai nie. Dit is nie wat ons bespreek het nie en die ekstra beddens maak geen verskil nie aangesien ons net 4 persone was. Dit klink dalk vir ander na 'n nietigheid, maar dit is nie waarvoor ek betaal het nie. Op navraag het die opsigter aan my man verduidelik dat al haar vierbed-eenhede almal volbespreek was. Indien ek dit geweet het sou ek nie hierdie booking aanvaar het nie aangesien daar 'n rede was vir my spesifieke bespreking. Beide my kinders het geval by die trappe - die lig aan die kant van die muur wat die trappe moet belig was buite werking en geen lig is in die aand op die trappe nie. Is ek spyt ek het daar bespreek? Beslis. Mag ek voorstel dat die webtsuite met die opsigter in verbinding tree om hierdie sake te bespreek - veral in terme van die inboektye waar daar geen onderskeid aangedui word tussen weekdae en naweke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Karin L
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Geen kliëntediens. Lugversorger buitewerking. Waaier buitewerking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid kort aandag

Die eenheid is baie gerieflik geleë. Dit is goed ingerig met alles wat nodig is. Daar kan wel opgelet word na die algemene netheid en onderhoud. Die dakwaaiers is baie stowwerig en die oond was baie lanklaas skoongemaak en daar was vergete oorskiet kos in. Dit is wel skoongemaak, 2 dae nadat dit gerapporteer is. Die kamerverfrisser het 'n onaangename reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rinel B

Behalwe dat die lugreëling en dakwaaier nie gewerk het nie, het ons lekker gebly.

Die lugreëling en een kamer se dakwaaier wou nie werk nie, maar verder geen ander klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sal definitief die blyplek vir enige een aanbeveel. Ontvangs personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf en naby alle winkels.

Heerlike plek om te ontspan. Lekker stil en mens kan heerlik in die aande braai en op die stoepie sit. Woonstel mooi uitgerig met 2 badkamers en groot kombuis/leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker goed toegeruste eenheid teen billike prys.

Baie lekker gebly. Net jammer ek kon nie die lugreëling kry dat hy werk nie. Maar gelukkig was daar ‘n waaier. DStv Kanaal 144 sal waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Clean, comfortable and better then expected, will use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernanda O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi binne.

Baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Wat 'n amazing plek! Fantastiese personeel - vanaf ontvangs tot die cleaners. Lekker sports gehad met 4 apies wat ingekom het en ons kinders min bewus was wat aangaan agter hulle koppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met klein kinders

Was deur en deur die geld werd.

Die chalets was baie skoon en het alles ingehad wat mens kan nodig kry. Perna Perna is letterlik loopafstand van die dorp af. Swembad was baie skoon. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan Perna Perna vir enige iemand aanbeveel. Het 'n buite braai en elke chalet het privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek. Baie gerieflik.

Baie tevrede, ons was aangenaam verras met Perna Perna. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasjha M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasjha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, word goed onderhou.

Die plekkie is baie mooi, netjies en skoon en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil nie huis toe kom nie.

Skoon netjies en pragtig mooi uitsig. Swembad skoon, eenheid goed toegerus. Ideaal geleë, baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanet M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet M

Dit was baie lekker en ons sal enige tyd weer by Perna Perna oornag.

Perna Perna is sentraal geleë en binne loopafstand van winkels en restaurante. Vriendelike en behulpsame diens by die kantoor/ontvangs. Die akkommodasie het alles wat mens nodig het. Net jammer daar is nie internet/WiFi nie. Ons sal Perna Perna regtig kan aanbeveel. Sien die sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en lekker.

Dit is regtig waarde vir jou geld. Dis ruim, gemaklik en het al mens se "creature comforts". Die soutwater swembad is ook baie lekker. 'n Paar klein goedjies is fout met die plek, maar niks wat ons sal keer om nie terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir almal aanbeveel.

Dit was wonderlik. Groot genoeg vir hele familie. Alles wat nodig is is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie gerieflik en netjies, baie lekker verblyf.

Ons het ons verblyf by Perna Perna baie geniet. Die personeel het baie moeite gedoen en ons eenheid was deurgans netjies en skoon. Dit was baie aangenaam om elke keer na 'n vars skoongemaakte eenheid terug te kom. Die eenheid beskik oor goeie geriewe met alle toebehore wat enige een kan benodig. Ek was baie skepties a.g.v. die resensies van vorige jare, maar is baie aangenaam en positief verras! Die eenheid is van uitstaande kwaliteit en hoort definitief binne my top 5-plekke waar ek oorgebly het! Moenie uitmis nie, bespreek nou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nothando N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothando N
Gesin met klein kinders

It's a perfect and secure location. I loved the stay but reception is horrible.

The place is nice, secure, clean and fresh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perna Perna St Lucia se terugvoer

Thank you for your review, please could you provide more detail on your comments relating to the reception. We would like to know what we can improve.

Perna Perna St Lucia
Jandre R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie mooi plek, het lekker gebly, mense was vriendelik en die eenheid was mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Ons verblyf by Perna Perna was baie aangenaam goeie diens en baie mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en netjies.

Goeie ligging en netjies. Kort effens aandag. Sekere ligte buitewerking. Bad/stortpyp stukkend. Badkamer wasbak is stukkend. Skoonmaakmiddels het verskriklike sterk reuk. Res in redelike goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egbert D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert D
Gesin met tieners

Topgehalte, sentrale verblyf, uitstekend ingerig en als van gehalte en besonder gerieflik.

Wat 'n wonderlike ontdekking met ons eerste besoek aan hierdie pragtige dorpie. Die superskoon eenhede is baie goed ontwerp vir lekker privaatheid en als in die kaste wat jy onder die son nodig mag kry. Dienspersoneel is vriendelik en baie behulpsaam, ook met aanbevelings (en aanwysings) vir besienswaardighede in die omgewing. Ons kom baie beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Goed toegeruste blyplek, lekker sentraal.

Verblyf was voortreflik. Jammer dat WiFi konneksie blykbaar beskikbaar is, maar inligting het ontbreek. Agterkant, slegs die oopstoot hek, van perseel is nie beveilig soos voorkant, toegang met elektronies beheer, wat moontlik 'n vals gevoel van sekuriteit skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V
Saam met vriende

Aangenaam en netjies.

Rustig, netjies, pragtige strande en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naas M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie goeie diens deur Leony, goed toegerus en alles op 'n hoë standaard. Heerlike braai-area met swembad. Ligging is binne loopafstand van die sakedeel van die dorp. As ons weer St. Lucia besoek sal ons weer by Perna Perna tuisgaan. Welgedaan aan die hele span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam gewees, dankie.

Baie dankie dit was baie lekker ons het dit baie geniet. Sal net graag wou hê dat spesiale aanbiedinge se datums duideliker aangedui word op advertensies en webtuiste om verwarring te voorkom. Ons sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die plek is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Die enigste negetiewe kommentaar wat ek het is, as dit reën kan jy glad nie die braaigeriewe gebruik nie. Verder was ons verblyf "awesome".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en St Lucia en Isimangaliso Wetland Park terdeë geniet.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon en netjiese verblyf. Alles wat nodig is vir selfsorg. Ek kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Die plek het praktiese uitleg in 'n dupleks woonstel-opset. Baie netjies, modern, dubbelbad-geriewe, twee kamers, DStv, twee TV's, toesluit garage, pragtige privaat swembad, mooi tuinuitleg, alhoewel in hoofstraat, is dit 'n stiller omgewing as 'n entjie verder af. Daaglikse skoonmakers, asblikke uitgooi, vloere was, skottelgoed was, ens. Lieflike plek in mooi omgewing, sentraal geleë. Werklik aanbeveelbaar, goeie aanwins vir elke huurder vir 'n dag of tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ek sal beslis die plek voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqzSy0IaoT3rnFHYzIg1XIZ1I4VqhDsnezG105ibqFeDor823y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 125 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.378549281654 32.410818392655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem