Opsomming van Resensie
Rehana O - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflike verblyf.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Rehana.
Dit was aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Pretoria.
Vriendelike groete
Sarieta
Salome V - Okt 2020
Gemiddeld
Lekkker en gerieflik soos altyd
Peter's Guesthouse's terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Salome. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Groete, Sarieta.
Marika G - Jan 2020
Gemiddeld
Netjiese plek met baie goeie diens.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Marika. Ons is opgewonde om te hoor julle het lekker gebly by ons! Baie sterkte vir julle vorentoe.
Ons sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Nicole
Cathe E - Nov 2019
Gemiddeld
Baie skoon en netjiese plekkie.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die 5-ster resensie, Cathe. Dankie dat jul Peter's Guesthouse gekies het vir jul oornag in Pretoria. Ons hoop om jul gou terug te verwelkom!
Groete,
Nicole
Christa E - Des 2018
Gemiddeld
Wow.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, Christa. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Seënwense, Sarieta.
Mariette C - Aug 2018
Gemiddeld
Home away from home.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Mariëtte. Dis was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle te sien op julle volgende kuier in Pretoria.
Vriendelike groete, Nicole
Suzanne M - Feb 2018
Gemiddeld
Baie lekker, veilig en rustig met goeie diens en lekker ontbyt.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Nicole.
Ronel D - Feb 2018
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en vriendelik!
Peter's Guesthouse's terugvoer
Liewe Ronel,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ek is baie bly om te hoor julle het dit by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Nicole.
Clarissa F - Aug 2017
Gemiddeld
Vriendelike, warm mense met 'n pragtige en rustige gastehuis.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Hi Clarissa,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en in ons huis te ontvang.
Seënwense,
Sarieta
Natasha B - Aug 2017
Gemiddeld
Great place!
Peter's Guesthouse's terugvoer
Hi Natasha,
Thank you so much for the wonderful review, we appreciate it very much. We hope to welcome you back in the near future.
Regards,
Nicole
Engela S - Jun 2017
Gemiddeld
Puik diens. Alles perfek.
Peter's Guesthouse's terugvoer
Hi Engela. Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg! Ons sien uit daarna om jou en die res van die gesin gou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Nicole
Glen L - Jun 2016
Gemiddeld
Great value for money!
Anton V - Feb 2016
Gemiddeld
Heerlik en privaat!
Lorraine R - Feb 2016
Gemiddeld
Rustige, stil omgewing en tog naby hospitale en winkelsentrums.
Lees meerPeter's Guesthouse's terugvoer
Hi Lorraine
Baie dankie vir die gunstige resensie!
Ek wil graag verduidelik hoekom aandete nie beskikbaar is nie. Ons het dit vir 'n paar jaar gedoen maar uiteindelik besef dat dit nie finansieel die moeite werd is om aand na aand vir 1 of 2 mense kos te maak nie. Die meeste mense verkies om uit te eet of wegneem etes te bestel.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Sarieta
Annalize K - Des 2015
Gemiddeld
Baie rustig en veilig.
Marina J - Sep 2015
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik.
Liza L - Sep 2015
Gemiddeld
Die verblyf was uitstekend.
Brett Meyer G - Aug 2015
Gemiddeld
Baie lekker!
Fern C - Jun 2015
Gemiddeld
Good value for inexpensive accommodation!
Ping H - Jan 2015
Gemiddeld
Recommended
Liana S - Nov 2014
Gemiddeld
Heel lekker gebly.
Ilze M - Sep 2014
Gemiddeld
Aangenaam,
Naomi V - Aug 2014
Gemiddeld
Baie netjies. Baie behulpsaam. Alles perfek.
Sanet S - Mei 2014
Gemiddeld
Nice place
Marinda R - Mei 2014
Gemiddeld
Lekker rustig.
Sarel M - Mei 2014
Gemiddeld
Beslis een van die beter gastehuise waar ek al tuis was.
Johan V - Mei 2014
Gemiddeld
Ek is jammer om te se maar ekt die ontvangs damme net met aankoms gesien,nie gevra of als
Rupa D - Apr 2014
Gemiddeld
Great place
Minnaar K - Des 2013
Gemiddeld
Lovely stay
Pieter H - Nov 2013
Gemiddeld
Rustige omgewing en naby hoofweë.
Richard S - Sep 2013
Gemiddeld
Goed geleë en veilig met vriendelike gasheer - dis regtig soos 'n huis weg van die huis.
Danie P - Mei 2013
Gemiddeld
... it was a pleasure to stay at Peter's Guesthouse ...
Amanda V - Des 2012
Gemiddeld
Good
Pieter J - Des 2012
Gemiddeld
Baie Goed
Elizabeth L - Jul 2012
Gemiddeld
Very friendly and homely, yet private.
Pg L - Mei 2012
Gemiddeld
Good value for money
Axel C - Apr 2012
Gemiddeld
Pleasant stay, very obliging staff and owner!
Glenn H - Apr 2012
Gemiddeld
Happy!
Loshni C - Jul 2011
Gemiddeld
Pleasant
Elmar V - Jun 2011
Gemiddeld
Pleasant experience good value for money, will visit again
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom