LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Petite France | LekkeSlaap
+17

Petite France

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Petite France
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cobus C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te oornag, spesiale gasvrou.

Elize het seker gemaak dat ons sonder probleme daar uitkom en ons gasvry ontvang. Heerlik geslaap en na koffie en tee, asook paar foto's volgende oggend vertrek. Sal definitief weer daar gaan oornag. Baie dankie Elize!

Petite France's terugvoer

Dis altyd vir my lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf by my geniet het. Baie dankie vir julle mooi woorde. Ek waardeer dit baie.

Petite France
Stefane L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefane L
Saam met vriende

Fantasties!

Die eienaar is so vriendelik! Sal beslis weer daar bly.

Petite France's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle familie te huisves. Kom gerus weer!

Petite France
Patricia H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Awesome, uitstekend. Mooiste plek en so rustig!

Vriendelike ontvangs.

Petite France's terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie. So bly julle het die rustigheid hier geniet. Dit was wonderlik om julle te ontmoet.

Petite France
Jacques L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou Elize het baie ekstra moeite gedoen en diens verskaf, heeltemal gratis.

Baie dankie! Goeie waarde vir geld veral as jy 'n gesin is.

Reinet N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet N

Pleasantly surprised.

Elize is a wonderful host with attention to detail (I received a pin to the location on the morning of my arrival). She went out of her way to make our stay pleasant and even served us yoghurt and coffee the next morning. Clean, neat and spacious house full of character where you can watch the squirrels eating their peanuts. I will definitely recommend Petite France as a superb experience.

Petite France's terugvoer

Thank you so much for the wonderful feedback Reinet. I appreciate it.
Hope to welcome you again.

Petite France
Zukiswa L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukiswa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful host with a beautiful house and well mannered dogs.

It's a perfect place if you just want some peace of mind.

Petite France's terugvoer

Thanks for your positive feedback. It was lovely having you here.

Petite France
Derick K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick K
Enkelreisiger

Baie vriendelik, skoon en netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike en gasvrye mense, sal beslis weer gaan.

Carol B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good. The owner is goodhearted. Sharing and caring.

Would make use of them again in the future.

Petite France's terugvoer

It was my pleasure to have you as my guests. Hope to see you again in future.

Petite France
Murunwa N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murunwa N
Gesin met klein kinders

It was a good place.

Elize is a very sweet lady with a warm heart. Her guest house is beautiful, clean and well taken care of. She is humble and loves kids.

Petite France's terugvoer

Thank you for your kind words. It was only a pleasure to have you as my guests. I must compliment you as a family because I could see that you are very close and committed and your kids are so well behaved.

Petite France
Jan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker, die eienaar gaan uit haar pad om alles besonders te maak. Baie lekker gebly.

Petite France's terugvoer

Dit was 'n voorreg vir my om julle te huisves. Seënwense.

Petite France
Ronia B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronia B
Saam met vriende

The host is super friendly and always made sure that I was comfortable.

Place is clean and it was super affordable.

Petite France's terugvoer

Thank you for your kind words. I really appreciate your comments. It was great to have you and your friend here. A pleasure meeting two such responsible and spontaneous young girls.

Petite France
Okkie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie B
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en gasvry.

Verblyf was aangenaam. Motorhek was buite werking, maar was in proses om kort daarna herstel te word.

Petite France's terugvoer

Dankbaar vir jou terugvoering Okkie. Die motorhek is inderdaad herstel.

Petite France
Thalia G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia G
Saam met vriende

Ongelooflike tyd en goeie gasvryheid.

Ons het baie welkom en gemaklik gevoel. Sal definitief weer teruggaan was goed sal enigiemand aanraai om daar te gaan bly vir 'n tydperk.

Petite France's terugvoer

Dit is 'n wonderlike voorreg om te koester as vriende lekker saam kuier.
So bly julle het julle Kaapse verblyf hier geniet.

Petite France
Shaun C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was vriendelik en tyd spandeer daar was aangenaam. Akkommodasie is van topgehalte. Sal dit enige aanbeveel.

Dankie weereens Elise vir jou gasvryheid. Soos genoem die huis is pragtig en in veilige area geleë, maar behalwe dit is jul sekuriteit ook 'n pluspunt.

Petite France's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier by Petite France te hê. Shaun en ek hoop om julle weer te sien.

Petite France
Raywill K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raywill K
Saam met vriende

The best place for any family to connect on a spiritual level.

Thank you to the owner for such an amazing service delivered.

Petite France's terugvoer

Was so lekker om vier ongelooflike jong mense te ontmoet wat opregte vriendskapsbande met mekaar deel wat so lekker kan kuier en gesels oor enige iets onder die son. Ek hoop van harte ek sien julle weer!

Petite France
Nadia S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Enkelreisiger

Baie netjies en gasvry

Ek het baie lekker gebly by tannie Elize, alles is baie netjies en sy was baie bedagsaam - dis 'n tuis gevoel.

Petite France's terugvoer

Nadia, dis 'n riem onder die hart vir my dat jy so tuis was hier.
My droom vir Petite France is juis dat almal hier sal Lekkeslaap en gelukkig en tevrede sal wees.

Petite France
Nicoleen B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen B
Besigheidsreis

Skoon, netjies en gesellig.

Goeie waarde vir geld. Ek het lekker gebly.

Petite France's terugvoer

Dankie Ivan, dit was vir my 'n aangename voorreg om julle hier aan huis te hê!

Petite France
Isabel V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V
Enkelreisiger

Goeie verblyf teen 'n sakpasprys.

Elize, die gasvrou, is baie vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel. Skoon kamer en gemaklike bed, het heerlik geslaap. Ek sal definitief weer daar oornag.

Petite France's terugvoer

Dankie Isabel jou komplimente word opreg waardeer.

Petite France
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierlandenstraat 24, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUGV05xcCO8zVO53vDgHHPuqV7mNF5xLzxgQGuzRkMAAxhZTJVN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 18 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!