4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 South Beach Road, Unit 114 Umdloti Holiday Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Petite Maison de Plage' is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti, reg oorkant die strand. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat naby die kus wil bly.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die aparte badkamer het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die leefarea het 'n stapeldeur wat na 'n stoep met sitplek lei. Verder is daar 'n stoep op die dak met draagbare braaigeriewe en sitplek wat pragtige uitsigte bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 South Beach Road, Unit 114 Umdloti Holiday Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Petite Maison de Plage’ het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 South Beach Road, Unit 114 Umdloti Holiday Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang