Salt Rock Akkommodasie by Petite Provence B&B | LekkeSlaap
+56
+56

Petite Provence B&B

B&B
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Petite Provence B&B het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl en is in 'n welige tuin wat deur 'n bewarea omring is geleë, net 350 m van Salt Rock se hoofswemstrand af. Die B&B is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n kort wegbreek en is 38 km van Umhlanga Rocks en Gateway Shopping Mall af.

Verblyf word in 14 smaakvol gemeubileerde kamers en suites, en 'n selfsorg-houtkothuis aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bad- en strandhanddoeke.

Die romantiese tuinkothuis is in die welige tuin versteek. Die kothuis beskik oor 'n kombuisie, 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n hoekbad en 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Ekstra bed kan op versoek vir 'n klein kind voorsien word.

Daar is ook 'n swembad met sonstoele, braai-areas, 'n gaste-sitarea en parkeerplek op die perseel. Die B&B kan ook vir funksies en troues gehuur word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Petite Provence B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Petite Provence B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyZGE4MzMxLWZlMWEtNGZiZC1iMDZkLWM0ODllYTBiMTBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 7 Mdoni Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -29.506068570717 31.232465207576
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za