+8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adelle L
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Gemaklik en huislik. Minneke het in Januarie by Petria gebly, en dit was ’n uitstekende ervaring. Hendrik is ongelooflik bedagsaam en maak altyd seker dat alles reg is en dat gaste gemaklik voel. Sy vriendelikheid en aandag aan detail het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die blyplek self is ruim, netjies en baie gerieflik — perfek vir iemand wat naby die hospitaal moet wees. Die ligging maak dit maklik en stressvry, en die rustige atmosfeer dra baie by tot ’n aangename verblyf. Ons kan Petria met volle vertroue aanbeveel. Dankie aan Hendrik vir sy warmte en opregte gasvryheid. Minneke sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste G
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Gemaklik. Skoon, gerieflik, uitstekende diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel en die ekstra myl gestap. Fantastiese diens en verblyf! Sal Pertia vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Goeie ligging en waarde vir geld vir waarvoor ek dit nodig gehad het. Die verblyf was aangenaam en het die doel 100% gedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalate M
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantastic. Apparently I booked for my dad for his church conference. Till this day, he can't stop talking about the awesome stay he had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Echard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustige area, plek was netjies en skoon. Was goed ontvang. Alles baie netjies en skoon. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag
5.0
Okt 2025

Die eienaars is so vriendelik. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, dit was net so lekker vir ons om jou te kon ontmoet.

Yolande D
1 nag
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die vertrek is groot asook die badkamer. Hendrik is 'n baie gawe gasheer. Baie goeie waarde vir geld! Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, Yolanda. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer.

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyed our stay. Excellent. Nice and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek sal beslis weer kom oorbly by Petra. My gasheer het my baie vriendelik ontvang en ek het groot waardering vir sy openlike gesprekke waaroor ons gesels het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer hiervan gebruik maak in die toekoms. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Gasvryheid onberispelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e41f246a3a0a4703301e7e0b42b1b9a04a12757bf75c66734210ce3608ea80aaea1ea07330d3df4c6c1ba3fd1433490e829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 18 Viljoen Street Florentia 1449 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.267911 28.129011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang