LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Alberton

Petria



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Petria is 'n lieflike en bekostigbare tuinkothuis op die eienaar se perseel in Florentia, Alberton en is ideaal vir gaste wat by Netcare Alberton Hospitaal moet wees aangesien dit net 1 km weg is.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n leefarea wat lei na 'n kombuisie wat met verhit- en eetgeriewe soos 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is graits WiFi.

Gaste kry veilige parkeerplek, asook 'n privaat ingang en tuin.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Noodsaaklike toiletware
Boeke en leesstof
Fietsry
Elektriese kombers
Yskas
Mikrogolfoond

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet met bidet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adelle L
5.0
Huislik en gemaklik. Baie dankie, vir jou uitmuntende gasvryheid en sorg. Jy maak altyd seker dat Minneke volledig op hoogte is van alles, en die eenh...
Sien meer
Feb 2026
Adelle L
5.0
Gemaklik en huislik. Minneke het in Januarie by Petria gebly, en dit was ’n uitstekende ervaring. Hendrik is ongelooflik bedagsaam en maak altyd seker...
Sien meer
Jan 2026
Celeste G
5.0
Gemaklik. Skoon, gerieflik, uitstekende diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel en die ekstra myl gestap. Fantastiese diens en v...
Sien meer
Des 2025
Hendrik V
Besigheidsreis
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld vir waarvoor ek dit nodig gehad het. Die verblyf was aangenaam en het die doel 100% gedien.
Nov 2025
Shalate M
5.0
Fantastic. Apparently I booked for my dad for his church conference. Till this day, he can't stop talking about the awesome stay he had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adelle L
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Huislik en gemaklik. Baie dankie, vir jou uitmuntende gasvryheid en sorg. Jy maak altyd seker dat Minneke volledig op hoogte is van alles, en die eenheid is elke keer netjies en goed versorg. Jou betroubaarheid en aandag aan detail beteken baie. Ons waardeer jou moeite opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, Adelle, dit is voorwaar 'n voorreg om Minneke hier te huisves. Sy is pragtig, netjies en geen moeite. Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning van Petria.

Adelle L
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Gemaklik en huislik. Minneke het in Januarie by Petria gebly, en dit was ’n uitstekende ervaring. Hendrik is ongelooflik bedagsaam en maak altyd seker dat alles reg is en dat gaste gemaklik voel. Sy vriendelikheid en aandag aan detail het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die blyplek self is ruim, netjies en baie gerieflik — perfek vir iemand wat naby die hospitaal moet wees. Die ligging maak dit maklik en stressvry, en die rustige atmosfeer dra baie by tot ’n aangename verblyf. Ons kan Petria met volle vertroue aanbeveel. Dankie aan Hendrik vir sy warmte en opregte gasvryheid. Minneke sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste G
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Gemaklik. Skoon, gerieflik, uitstekende diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel en die ekstra myl gestap. Fantastiese diens en verblyf! Sal Pertia vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Goeie ligging en waarde vir geld vir waarvoor ek dit nodig gehad het. Die verblyf was aangenaam en het die doel 100% gedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalate M
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantastic. Apparently I booked for my dad for his church conference. Till this day, he can't stop talking about the awesome stay he had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Echard K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustige area, plek was netjies en skoon. Was goed ontvang. Alles baie netjies en skoon. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag
5.0
Okt 2025

Die eienaars is so vriendelik. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, dit was net so lekker vir ons om jou te kon ontmoet.

Yolande D
1 nag
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die vertrek is groot asook die badkamer. Hendrik is 'n baie gawe gasheer. Baie goeie waarde vir geld! Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, Yolanda. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer.

Marius D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyed our stay. Excellent. Nice and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek sal beslis weer kom oorbly by Petra. My gasheer het my baie vriendelik ontvang en ek het groot waardering vir sy openlike gesprekke waaroor ons gesels het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Petria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e41f246a3a0a4703301e7e0b42b1b9a04a12757bf75c66734210ce3608ea80aaea1ea07330d3df4c6c1ba3fd1433490e829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 18 Viljoen Street Florentia 1449 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.267911 28.129011
Soek in 'n groter streek