-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier. Dis naby die N5 (Durban/Harrismith-pad) geleë.
Al die kamers het aparte ingange, en suite-badkamers, yskaste, mikrogolfoonde en ketels. Komplimentêre koffie/tee, suiker, melk en tuisgebakte beskuit word voorsien. Linne, seep en handdoeke word ook daagliks voorsien. Al die kamers het DStv met M-Net, Movie Magic en al die SuperSportkanale. Die verblyf is troeteldiervriendelik.
Petronella Gastehuis beskik oor konferensiegeriewe en kan tot 45 gaste in ons saal akkommodeer. Verskeie geregte word as 'n opsionele ekstra voorsien. Petronella Guest House se plaas-atmosfeer, groot, oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak dit die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en familiebyeenkomste.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Petronella Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom