Knysna Akkommodasie by Pezula Fairway to Heaven AR25 | LekkeSlaap
+28
+28

Pezula Fairway to Heaven AR25

Selfsorg
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pezula Fairway to Heaven AR25 is 'n selfsorg-villa op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die perseel het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n uitstekende uitsig oor die dorp.

Die dubbelverdieping-villa bied luukse selfsorgverblyf en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die ruim kombuis is ten volle toegerus met al die toebehore om maaltye voor te berei en te kook, sowel as breekware en kombuisgereedskap.

Die oopplan-leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n groot rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na die kuierdek met 'n Jacuzzi, 'n plonspoel en 'n uitsig oor die dorp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Die landgoed spog ook met 'n 5-ster-hotel met 'n spa, gimnasium, 'n verhitte binnenshuise swembad met 'n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Fairway to Heaven AR25 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Anchorage-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmo0zhK85JNgUCK7EE8CnN7BpqJnqSnk40h7xoLjMLXLXZch1w8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) Anchorage Road Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.066361846069 23.099012019049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za