Pezula Heaven can Wait TC3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pezula Heaven can Wait TC3 is 'n pragtige ontwerpershuis op die Pezula Gholflandgoed. Dié huis het 4 slaapkamers en het groot vensters met eindelose uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die elite perseel is ideaal vir gesinne en gholfspelers.

Daar is 4 slaapkamers met naatlose glasdeure wat pragtige uitsigte oor die see bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is baddens en storte. Die huis het 'n groot sitkamer, eet-area en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, kringklank en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n hyser, Jacuzzi en 'n lieflike swembad met 'n uitsig oor die see. Dit is die ideale plek om te sit en ontspan. Pezula Heaven can Wait het braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan die Sparrebosch- en Coney Glen-strande besoek asook Knysna, die Knysha-koppe, Leisure Island en Knysna Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Pezula Heaven can Wait TC3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pezula Heaven Can Wait TC3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R15 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za