LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pheasant's Rest | LekkeSlaap
+23

Pheasant's Rest

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 31, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winkelsentrums.

Elkeen van die kamers het en suite-badkamers en beskik oor 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket met KykNet, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en groot kaste. Al die kamers het ook privaat ingange met 'n uitsig oor die swembad. Indien 'n kind saam met sy ouers reis, kan 'n ekstra enkelbed in die kamer bygevoeg word.

Gaste kan lekker in die vermaakarea ontspan. Daar is 'n kroeg, snoekertafel, grootskerm-TV met al die DStv-kanale en 'n privaat sitkamer. Pheasant's Rest het ook 'n muurbalbaan en gaste is welkom om in die groot swembad af te koel. Die gastehuis het 'n saal wat ideaal is vir 'n klein funksie met 60 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pheasant's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fisantstraat 31, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pheasant's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 31, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkfWvWd7rx6fw1XYcMCbrVfWRlW5BHuuCSK02KtATgL2AD13RYm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 Fisant Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.71975 29.92109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!