Thornybush Game Reserve Akkommodasie by Phelwana Game Lodge | LekkeSlaap
+25

Phelwana Game Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 137, Guernsey, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R5 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Phelwana Game Lodge spog met die perfekte ligging in Limpopo die Hoedspruit-omgewing in Limpopo. Dit is net 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek, die Blyderivierspoort en die Timbavati Privaat Natuurreservaat. Phelwana is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers wat graag in die Suid-Afrikaanse Bosveld wil ontspan.

Die lodge het slaapplek vir tot 46 gaste en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, van 'n tentkamp tot bos-villas en selfsorgeenhede wat elkeen hul eie privaat swembad het.

Phelwana Game Lodge is 'n puik venue vir bosveldverjaarsdae, geleenthede en konferensies.

Gaste kan hulself in die verskeidenheid doendinge in die omtrek verlustig insluitend voëlkyk, wildritte, boswandelinge, fietsry en visvang in die rustige omgewing of daguitstappies na die omliggende gebiede om alles wat Suid-Afrika bied te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Phelwana Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 137, Guernsey, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Phelwana Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 137, Guernsey, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NWZlMzk5LTlmYTItNDRjYS04ZDkwLTcyMTlhYTU1YjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Portion 137 Guernsey 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.516065681604 31.112330406904
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za