Phelwana Game Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse bosvilla - slaapplek vir 2
Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.
Luukse bosvilla - slaapplek vir 4
Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.
Luukse bosvilla - slaapplek vir 6
Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.
Luukse Tent
Alle etes, wildritte en boswandelings op Phelwana is ingesluit.
Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 moet direk aan die lodge betaal word.

Ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete is by die tarief ingesluit, asook wildritte en boswandelinge op Phelwana.

Vang-en-vrylaat-visvang en gratis WiFi is ook ingesluit.

Die lodge kan met enige voertuig bereik word, maar voertuie met hoër grondvryhoogte vaar beter en is meer gemaklik om in te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 197, Guernsey Farm, Guernsey Road, 40 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NWZlMzk5LTlmYTItNDRjYS04ZDkwLTcyMTlhYTU1YjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 197 Guernsey Farm, Guernsey Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.516065681604 31.112303584814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang