Phezulu

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R1,565.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Omvattende huisreëls is op versoek beskikbaar en moet voor betaling bevestig word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie mits reëlings vooraf getref word.
Die verblyf maak nie voorsiening vir groepe, studente, matrikulante of onverwante groepe nie. Dit is uitsluitlik vir gesinsvakansies, en geen groepe volwassenes word toegelaat nie.
Funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
Lewendige diere mag nie op die perseel geslag word nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Hierdie huis is in 'n residensiële dorpie geleë en daar word versoek dat gaste enige geraas op 'n aanvaarbare vlak moet hou.
Vuurwerke is streng verbode aangesien Zinkwazi in 'n bewarea geleë is, waar vuurwerke onwettig is.
Skoonmaakdienste is slegs van Maandag tot Saterdag beskikbaar. Sondae en openbare vakansiedae is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b021a9e26e8a44087859e016be32dfaafacb6d637afb9ec19131fcccc0bad414047a087a17676927d67ca56bb2304f3984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 9) 74 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.282540200104 31.441020385844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang