Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phezulu Safari Park

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

The Lodge Manager Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Phezulu Safari Park
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anne-marie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie S
Gesin met tieners

Beautiful location.

It rained heavily on our arrival. Unfortunately it limited our exploring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Gesin met tieners

Dit was verskriklik lekker.

Die uitsig was onbeskryflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rae M
Gesin met tieners

Lovely place to stay.

Room needs a little TLC. Carpets need cleaning, heater cracked, bed leg was broken, couch had a tear, plug didn't have a cover. General upkeep needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Gesin met klein kinders

Good stay, place was clean and we enjoyed it.

We stay overnight with family and friends and enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zakhele S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakhele S
Gesin met klein kinders

It was great.

I enjoyed my stay at Phezulu.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lekker.

Ek het my verblyf by Phezulu geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Besigheidsreis

Personeel uiters vriendelik en hulp vaardig.

Baie stil en rustig, geen lawaai, terrein netjies en maklik toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phezulu Safari Park se terugvoer

Baie dankie vir u onderstening.

Phezulu Safari Park
Barend B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak en onprofessioneel, glad nie die geld werd nie.

Toe ons daar aankom het dit al bietjie lae-klas gelyk, ons het toe in die lodge ingegaan by reception om ons in te boek, die vrou Magda sê toe vir ons dat ons 'n dag vroeg is, ons het duidelik al ons papiere wat die datums stel. Sy sê toe na 'n ruk ons moet nie worry nie, alles is fine. Sy boek ons toe in Kamer 1 in, ek sal punte onder stel waarmee ons nie gelukkig was nie. Die badkamer was nie en suite soos dit belowe was op die blad nie, ons moes 'n badkamer gebruik wat anderkant die gang was, ek was heelpad bekommerd dat iemand anders in die lodge die badkamer gebruik as ek wou in gaan. Die ketel het nie eers 'n plug naby die tafel nie, ons moes die ketel op die grond sit waar die enigste plug in die kamer was, my meisie moes ook op die vloer gaan sit om haar hare te gaan doen. Daar is nie eers 'n plug by die spieël nie. Toe ons inboek sê die vrou daar is nie 'n TV nie soos wat belowe was op die blad. Sy sê toe sy sal plan maak om een te kry. Ons wag toe in die kamer nadat ons ons bagasie uitgepak het, Magda kom toe met 'n TV aan en ek help hulle maar toe om die TV te mount na 'n gesukkel. Op die oomblik wou ek my goed pak en net ry, want dit is so onprofessioneel en ons het glad nie tuis gevoel met die tipe diens wat ons ontvang het nie. Ons loop toe maar om bietjie te gaan ontspan en net lug te vat, ons het gedink om te gaan swem. Raai wat? Die swembad was grasgroen en net baie vuil. Dit het ons totaal afgesit en ons het so uitgesien na swem. Ons hou toe ons hoop hoog en gaan na die reptile park. My word, was ek nog nooit so ongemaklik nie. Helfte van die slanghokke se vensters/glas was gekraak. Die spinnekoppe word in plastieklaaie gehou ons het nie eers die laaie oopgemaak nie. Daar was een slang wat dood gehang het aan 'n tak. En die ergste van als is die 3 m lange krokodille wat net met ogiesdraad omhein is. As hulle wou het ek geen twyfel hulle sal daar deur kom. Ons het so onveilig en onrustig gevoel dat ons toe met 'n spoed daar uit is. Ons neem toe maar die moeilike besluit om maar oor te bly omdat dit so duur was en dat ek baie geld sou verloor as ons net gegaan het. Die volgende oggend was toe die ontbyt gewees, ons moes toe 'n tafel deel met 'n gesin van 'n ander kamer. Hulle het nie genoeg tafels om vir elke kamer een te gee nie. Weereens so ongemaklik gevoel en awkward om die tafel met mense wat ons nog nooit tevore gesien het nie. Ek was so kwaad gewees. Die uitsig op die stoep lyk soos iemand se agterplaas, glad nie 'n mooi uitsig nie. Daar was gesê op die webtuiste dat daar onderdakparkering is, alhoewel dit waar is daar was nie genoeg onderdakparkering vir al die karre nie. Ek moes my kar buite in die son stop. Niemand is Afrikaans soos die webtuiste mention nie. Die foto's en marketing van die plek koop 'n mens om, as ek hulle 'n telling kan gee uit 10 is dit 'n eerlike 2. Die plek is nie die moeite werd nie, dit was 'n absolute flop. Die plek sal ons nooit weer sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Verblyf was rerig fantasties.

Baie lekker tyd met my gesin gehad. Chalets is rêrig skoon. Personeel baie gasvry. Zoeloe danse en inligting oor Zoeloes asook reptielpark was 'n belewenis en dis goedkoop. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phezulu Safari Park se terugvoer

Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Yours in Hospitality
Magda Dowker - Lodge Manager & Staff

Phezulu Safari Park
Sophia W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sophia W

Die diens was nie baie professioneel nie en stadig. In die toekoms sal ek nie weer in Phezulu se lodge bly nie maar liewers die chalets.

Die diens was stadig en onprofessioneel en nie baie vriendelik nie. Daar was nie genoeg tafels vir ontbyt nie en dit was warm met geen waaiers nie. Bietjie ongeorganiseerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phezulu Safari Park se terugvoer

Geagte Sophia, ons vra om verskoning vir u ondervinding. Ons het 'n nuwe bestuurder aan boord en ons wil graag hê u moet ons weer besoek by Phezulu Safari Lodge. Ons waardeer alle terugvoer.

Phezulu Safari Park
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Goeie diens, skoon, mooi. Lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met vriende

Baie gerieflik en stil, met alles wat jy nodig het!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi K
Gesin met tieners

Perfect.

We have travelled well, we had a great stay at Phezulu Safari Park. Our room was perfect and we were welcomed and we felt as if we were not far from home, staff is very friendly and the manager is so loving and the place is so beautiful and clean from the outside. I loved the part where they celebrated my sister's birthday with style, something I never thought of and she was very happy for the surprise, she even wanted to cry. Phezulu is the best and we are planning on going back soon. It was unfortunate that we had to leave before our checking out day because we had a call from home that forced us to go back home, but otherwise we enjoyed our stay, not far from the beaches, Shaka Marine, North beach, animal farm, museums, Umhlanga Rocks, Moses Mabida Stadium and many more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renka V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renka V
Gesin met tieners

Prachtig gelegen, zeer rustgevende omgeving

Goed bereikbaar en centraal gelegen, prachtige locatie om even tot rust te komen. Zeer goed uitgeruste onderkomens, netjes en schoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie netjies. Rustig en mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica N
Saam met vriende

We had a pleasant stay.

We had a pleasant stay and felt very safe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Besigheidsreis

Waarde vir geld!

Baie netjiese kamers en veilige area - behulpsame personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Gesin met klein kinders

Comfortable.

The accommodation is value for money, it was clean. It was very cold but we had enough blankets to keep us warm, surely we will go again in summer to enjoy all the facilities. It is a lovely place for a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa O
Gesin met tieners

We enjoyed our stay.

The staff were welcoming, things could be updated, but it was great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Gesin met klein kinders

Breathtaking views!

If you want to experience KwaZulu-Natal, this is the place to be. Stunning views and a good vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phezulu Safari Park se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review your experience at Phezulu. We look forward for your next visit!

Phezulu Safari Park
Anna K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking, peaceful and perfect getaway.

Phezulu Safari Park is the ideal getaway from the stressful daily routines of work and home responsibilities. Although it rained for our entire stay, it was still beautiful. My hubby and I thoroughly enjoyed our time away. The room we stayed in was perfect, clean and well kept. Would definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, well kept lodge room in a beautiful setting!

We unfortunately only stayed at Phezulu Safari Park for one night - however, it was lovely. The restaurant is stunning with a panoramic view of the Valley of 1000 hills, food is great and well priced too. We also spent a good 2 hours at the reptile park, with our own personal guide truly enriching the experience. All in all, it was high quality accommodation, for a very good price, with great, friendly and efficient staff. I would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Prachtig.

Een heel mooi huis op een sprookjes achtige lokatie. De Zulu dans show is alleen leuk voor kleine kinderen! Leuk voor een of twee dagen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Lekker gebly. Alles mooi en skoon en baie rustig. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bibi M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bibi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil and scenic place to relax.

Phezulu Safari Park is the ideal getaway from a steassful daily routine of work and home responsibilities. Being surrounded by the beautiful and gentle rolling hills is nourishment for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lily G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lily G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtakingly beautiful!

Please see the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tenielle Y - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenielle Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway

Beautiful view and tons of activities, and the burgers to die for!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful place to be

Phezulu Safari Park is a nice place to be if you really want to rest and enjoy living next to the wild animals. The place is highly secured and offers lot of fun activities you can enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyo M
Gesin met klein kinders

Beautiful location with awesome sunsets.

Most beautiful sunsets, beautiful never-ending views. Great location. Could do with more emphasis on cleanliness (e.g. linen) though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic self catering accommodation.

Extra glasses & luggage storage space would have been nice. Cupboard space limited. Running toilet needed to be turned on and off. Extra mirror outside the bathroom would be useful. Fitted mattress protector for hygienic reasons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09687dcee152fb508bc15a2efdc7ee0d2e762848602003ed82309797c821a662d4a730248c2a8c33b03fc49763ffa1e9ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Old Main Road Bothas Hill 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.754310928459 30.723040607016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem