Philippolis Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Philippolis Hotel is in Philippolis geleë.

Dié hotel bied 3 grasdakrondawels met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die solder. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n bad, en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Die hotel het 'n kuierarea met 'n swembad en braaigeriewe. Daar is toesluit-parkeerplek en die hotel het 'n kroeg met 'n lisensie en 'n restaurant. Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is verskeie winkels stapafstand van die hotel af en jy kan ook verskeie monumente en historiese trekpleisters in die dorpie besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Philippolis Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za