LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phillipskop Mountain Reserve | LekkeSlaap
+50

Phillipskop Mountain Reserve

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Phillipskop Mountain Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Enid S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Cottages are spacious inside and are well placed for privacy. Comfortable sofas and fireplace just makes for a cosy stay. Love the views all round from the deck to the mountains in the back. Safe hikes with routes for all levels of fitness. Stunning views and beautiful flora and bird life. We stayed in Restio which is perched higher up. Appreciated the extra time in the cottage on the Sunday when we were allowed to checkout at 15h00 - this made our stay less rushed. Our hosts gave us a lot of useful information about the reserve and the hiking routes.

Marlette K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die vadoek was regtig baie vuil wat julle daar gelos het vir ons om skottelgoed mee te was. Nogal grillerig gewees. En kerse sou gaaf wees, daar was loadshedding en geen kerse of blakers nie.

Charlotte-louise E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte-louise E
Gesin met klein kinders

Pragtige reservaat met asemrowende uitsigte. Die huis is lieflik ruim en goed toegerus. Ons sal graag weer gaan.

Phillipskop is ‘n wonderlike ontvlugting - die natuurskoon is pragtig en Oxtail-kothuis lieflik.

Drikus L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Het baie lekker gebly, sal weer hier bly.

Donovan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Gesin met klein kinders

Perfect for relaxing with the family for the weekend.

We had a great time. Perfect place for getting away from the rush and breathe some fresh air.

Wilma V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Heerlike wegbreek vir 'n naweek.

Ons het ons verblyf baie geniet. Skoon, netjies en baie ruim.

Annelien D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien D
Gesin met klein kinders

Gemaklik en netjiese kamers, baie mooi uitsig.

Dit was 'n heerlike wegbreek saam met die gesin. Ons het 'n staproete saam met die kinders gedoen en die wonderlike plase rondom besoek. Die restaurante in die omgewing is almal baie goed.

Bianca W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde!

Was heerlike familie kwaliteit tyd! Ons gesin sal weer gaan kuier by Phillipskop.

Monja P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Beste ligging vir wegbreek! Fantastiese verblyf. Sal definitief weer besoek.

Johan C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Wonderlike uitsig, pragtige omgewing, stil, meer as genoeg spasie. Nuttige info met besprekings bevestiging ontvang. Eienaar baie behulpsaam.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Langs die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZmZhM2IzLTQ5NDEtNDA5Ni1hZGQ3LTMyOTg2OTUxYmI3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Phillipskop Mountain Reserve Off R326 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.408806 19.524935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!