Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is tans baie sanderig, maar is toeganklik vir enige voertuig en 'n 4x4-voertuig is nie nodig nie.
Daar is nie 'n kiosk op die perseel nie, maar die Lodge is net 13 km buite Nylstroom. Die gasheer kan reël dat hout vooraf by gaste afgelaai word teen 'n ekstra koste. Skoonmaakdienste kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.
Onthou gerus die volgende:
- Hout en vuuraanstekers
- Swemhanddoeke
- Flitslig of noodliggies
- Eie medikasie en klere
- Eet- en drinkgoed en ys
- Verkyker en kamera
- Gazebo wat handig te pas kom langs die swembad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Donkerpoort Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang