Phoenix 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Phoenix 1 is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Paternoster. Besoekers aan Paternoster geniet dit om vir die walvisse en dolfyne te kyk wat 10 maande van die jaar in die oseaan baljaar.

Dié groot huis is in 3 eenhede verdeel en elke eenheid het 'n aparte ingang - Phoenix 1, Phoenix 2 en Phoenix 3.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Daar is ook 'n lieflike tuin wat geskik is vir troeteldiere en 'n stoep met tuinmeubels.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes vanaf Vredenburg en sodoende 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy volop dierspesies en inheemsheid. Dit maak die Weskus die ideale plek vir veldblomme.

Slaapplek

'n Bespreking by Phoenix 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Phoenix 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 130 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za