Phoenix 2
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phoenix 2 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Meditereense atmosfeer, helderblou water, afgewitte kothuise, tradisionele visserman-argitektuur en eindelose wit strande.
Dié eenheid is 1 van 3 woonstelle met 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n kombuis met 'n eet- en sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is 'n ingeboude braai-area. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Slaapplek
’n Bespreking by Phoenix 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom