Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Phoenix 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Karin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Beautiful apartment. Close to the beach with direct access to the beach lane pathway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is naby aan die see geleë. Die kar is ongelukkig in die son sonder enige afdak.

Lekker ruim huisie wat net verwaarloos is. Die tuin is baie verwaarloos, asook die stoepe, maar ongelooflik gebly. Hulle het die beddegoed en handdoeke halfpad deur ons vakansie vervang, wat uitstekend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulfah D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ulfah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average stay - host slightly accommodating.

No wifi for full stay, DStv only worked the first night, mold in bathroom and room by aircon. Blanket in cupboard stank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Ulfah,
Thanks for the feedback. We are sorry to hear about the Wi-Fi, this was a Service Provider problem that we could not fix as they were trying to do so. We will attend to the mold as mentioned as well as the blanket. We hope that this does not prevent you to come to Paternoster again, we will be happy to welcome you back under better conditions.

Phoenix 2
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, goed toegeruste verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Veilig, rustig en baie goed toegerus. Die leefarea is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, gemaklik, stylvol.

Die woonstel is ten volle toegerus met als en nog meer. Ook is als ingerig om gemaklik 'n troeteldier te akkommodeer. Die woonbuurt is stil en jy voel veilig. Om als te kroon is daar slegs 2 huise tussen jou en een van die mooiste strande aan die Weskus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A
Gesin met klein kinders

Great location and fully enclosed to keep adventurous doggies safe.

Good value for money with a nice bedroom (extremely comfortable bed!) and lovely bathroom. The courtyard is small and pretty basic, but it's fully enclosed and kept our dog perfectly safe. The courtyard shares a wooden pole fence with Phoenix 1, so if your neighbours also have dogs they can see each other through the fence. The beach is 2 mins walk away and it's the quiet end of the beach away from the restaurants, so excellent for walking your dog without anyone else around. The floor could have been a bit cleaner, it was very sandy when we arrived, but overall it was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsaine C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustige verblyf!

Ons gaan gereeld Phoenix 2 toe en is mal daaroor. Die verblyf is baie goed toegerus, bevat alles wat mens (en hondekinders) benodig en is lekker weggesteek van die pad. Stapafstand van die strand en baie sentraal geleë! Sal Phoenix 2 definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Elsaine,
Goed om te weet julle geniet altyd vir Phoenix 2, sien uit na jul volgende besoek.

Phoenix 2
Sandra F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, letterlik 50 meter van die strand af. Goed toegeruste woonstel.

Ons het heerlik gekuier, alles, van die strand tot kaffee, is regtig stapafstand. Tuintjie is baie klein, maar die feit dat dit troeteldiervriendelik is was vir ons 'n groot bonus, sal nie spyt wees as jy Phoenix 2 bespreek nie, slaap wel net 2 mense, maar dis wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage and we were able to have our doggies with us. Would definitely stay here again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heno J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment that opens up to a garden path down to the beach.

Beautiful kitchen for self catering and a comfortable corner bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gekuier in Paternoster. Pragtig skoon in Phoenix 2, baie goed toegerus met alles wat jy benodig.

Enigste negatiewe is die aanwysings om sleutel op te tel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Schalk, baie goed om te hoor julle het Phoenix 2 verblyf geniet. Dis inderdaad goed toegerus en lekker spasie binne. Ek stem saam, die aanwysings na die kantoor is 'n probleem siende dat dit jul verwys direk na die huis, ek het dit reeds opgeneem.
Sien uit na jul volgende besoek

Phoenix 2
Ilse N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kies altyd Paternoster as 'n wegbreek van die druk van werk ens.

Die plekkie is te "toe". Mens voel ingehok wanneer jy binne is, want jy het geen view na buite. Die voordeur het nie 'n sekuriteitshek, so jy moet dit die hele tyd gesluit hou. Selfs al sit jy buite is die omheining so hoog dat jy niks kan sien. Ons was baie teleurgesteld in ons verblyf. Sal dit vir niemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Veiligheid in dorp is 'n bekommernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

We enjoyed the unit, it was spacious for 2 people and our 2 dogs, and the enclosed garden was great for them. The only drawback was that their wasn't a nice flow to the outdoor entertainment area by the braai, and we didn't feel that we had an outdoor space which we missed. The staff at Paternoster Rentals were super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

TV set had a buzz and I think the airconditioners need servicing. Kitchen facilities are excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsaine C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf naby strand en restaurante!

Ons is gaande oor Phoenix 2! Stylvolle, skoon verblyf naby alles in Paternoster. Selfs ons Yorkie-kinders is mal oor die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

HI Elsaine
Ons is bly om te hoor julle het Phoenix 2 geniet en jul honde-kinders ook, Phoenix 2 is inderdaad 'n oulike plekkie wat baie goed toegerus is. Ons hoop om jul sommer gou weer te sien

Phoenix 2
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the cottage. Clean and modern. Locating is superb! 1 min walk to the beach!

Wonderful little cottage. Very modern with everything you need. 1 min walk from the beach. What a gem! Very clean cottage - 100 points for that! Dog-friendly too and completely enclosed. Our dogs were safe and could not run off or jump the walls. I will definitely stay here again and recommend to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Adene, Wonderful indeed! Thanks for your feedback, we hope we can welcome you as our guests again in the future.

Phoenix 2
Riana C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier!

Ons kom al meer as tien jaar in Paternoster kuier, maar het onlangs dierevriendelike akkommodasie begin soek en dus op Phoenix 2 afgekom. Die plek is goed ingerig, skoon en netjies. Daar is selfs 'n hekkie aan die agterkant wat uitlei op 'n voetpaadjie, wat direk na die see lei, asook 'n buitestort vir mens en dier. Ons kon ons woewe lekker afspoel na die swem. Ongelukkig, is daar een aspek van die akkommodasie wat ons baie gepla het. Vriende het by ons 'n draai kom maak een dag en selfs hulle het slegs negatiewe kommentaar gehad oor die volgende: daar is 'n elektriese stoel wat teen die trappe opgaan, maar die trappe lei na nêrens, aangesien die eenhede afgeskort is. Daar is m.a.w. geen boonste verdieping by Phoenix 2 nie, maar hierdie stoel waarna jy heeltyd staar en nogal spokerig lyk in die aand. Die res van die eenheid is so pragtig, dat ons werklik wens die eienaars wil dit eerder verwyder, want dit dien geen doel nie. Verder was alles perfek, baie dankie vir 'n lekker naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Riana
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor dat jul ook Phoenix 2 geniet het, dis inderdaad een van ons gewilde huisies wat baie goed toegerus is. Die drie aparte eenhede vorm een groot huis en word soms aan groot groepe uitverhuur, die trap in Phoenix 2 sluit eintlik aan bo by Phoenix 3 se ingang (binnedeur). Ek sal egter dit noem aan die huiseienaar.

Phoenix 2
Adel T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat wegbreek.

Lekker ruim, skoon met alles wat jy mag nodig hê. Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

So bly julle het Phoenix 2 geniet, hoop ons sien jul sommer gou weer.

Phoenix 2
Bianca R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect Phoenix 2.

Perfect Weekend. Long holiday home. Fully equipped, perfect location and perfect for a relaxing time away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Dear Bianca,

Phoenix 2 is indeed one of our best 1-bedroom cottages and we are happy to hear you liked it. Hope to see you again at another time.

Phoenix 2
Elize M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut hemels.

Met alle eerlikheid ek het al herhaalde kere in Paternoster gebly oor die laaste 4 jaar maar nog nooit was ek in so 'n goeie toegeruste eenheid nie. Skottelgoedwasser, dubbeldeuryskas asook water en ys wat verskaf word deur die yskas asook 'n filteersisteem wat die water skoon hou deur die krane so dit was drinkbaar. Die badkamer was fantasties, 'n groot bad, luuks met groot stort, 'n plesier om weg te wees van jou eie geriewe en topklasdiens. Alles was tops en die enigste ding wat nie gewerk het nie was die braai-area se liggie bokant die buitetafel. Ons het ook maar vroeg gebraai dus was dit nie 'n groot probleem met beligting nie. Ek sal vir seker weer my bespreking doen vir Phoenix 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brittney K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phoenix 2 went above and beyond what we expected.

My partner and I had a lovely stay in Paternoster at Phoenix 2. We will definitely be booking there again the next time we are there for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Brittney,
Thank you very much we are glad you enjoyed your stay in our lovely Phoenix 2. Hope t0 see you again in future.

Phoenix 2
David O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster akkommodasie.

Baie netjies en ruim en alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Ruim en gerieflik, inderdaad. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet by Phoenix 2, en ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.

Phoenix 2
Ester B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie spasie, netjies en en modern!

Ek was baie beïndruk met al die gerief en gemak gepaardgaande met al die spasie. Al die toerusting is baie modern met oorgenoeg crockery en utensils om jou verblyf gemaklik te maak. Baie oulike braai-area. Genoeg en pragtige spierwit handdoeke. Baie georganiseerd! Definitief aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Beste Ester,

Ons is verskriklik bly om te hoor julle het gehou van Phoenix 2 en ons hoop ons sien julle gou weer. Dit is inderdaad van ons beste eenslaapkamereenhede wat goed toegerus is.

Phoenix 2
Alta C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar nie onvergeetlik.

Die woonstel is pragtig en uitstekend toegerus. Dis wonderlik dat ons ons hond kon saambring, maar dit was effens moeilik omdat Phoenix 2 se bewoners deur nommer 1 se tuintjie moet stap. Ons was effens senuweeagtig omdat langsaan ook 'n groot hond was en die heinings nie baie hoog nie. Maar ons bure was baie konsidererend en daar was geen probleme met die twee groot honde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Alta, dit word waardeer. Die Phoenix eenhede is meesal vir groot families met honde aan te bevel en wanneer daar verskillende groepe mense in die eenhede is is dit nogal moeilik met die honde van die gaste, ons is egter bly om te hoor dat jul nie probleme ondervind het die afgelope naweek met die honde nie. Ons hoop om jul weer as ons gaste te kan verwelkom in die toekoms by een van ons ander troeteldier vriendelik eenhede.

Phoenix 2
Chris Alwyn B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Alwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Hierdie is werklik 'n juweel van 'n plek! Veral vir mense met troeteldiere. Perfek geleë, goed toegerus en goed ingerig sodat die vierpotige kinders veilig is. Ons het ons verblyf verskriklik geniet en sal dit vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phoenix 2 se terugvoer

Hi Chris, baie bly om te hoor julle het die verblyf en huis geniet, en so ook jul vierpotige kinders.

Phoenix 2
Friedrich K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net te kort!

Ongelooflike ligging, naby strand, volledig toegerus, met alle benodigdhede. Ruim, en skoon. Het verblyf ongelooflik geniet! Julle sien ons weer! Daar is wel so bietjie onderhoud, verf werk, nuwe slot vir hek, etc nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for a summer getaway.

Lovely accommodation, clean and very good setup. It's a fantastic place for a summer getaway. Winter time is just a bit too chilly. Loved that it was pet friendly, our Weimaraner made lots of friends and loved the walks along the beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 330
R1 330 R887
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 330
R1 330 R887
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 330
R1 330 R887
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b12a6a9cfda344c0c6f4056c70bf0463a2d69a0a2362d758abd5790dc751df7dc73269ba49f47c3a7a8a3060603771e7089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R887 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80444444 17.89948611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem