LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phoenix Lodge and Waterside Accommodation | LekkeSlaap
+69

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Phoenix Lodge and Waterside Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sharon J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Enkelreisiger

One of the best accommodations. The couple also very friendly and helpful and always wanted to know if everything is fine. Very neat and the best view.

Outstanding service and I will definitely recommend and make use of Phonix Lodge again.

Jj S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. The bathroom even had bubble bath and bath salts which you do not normally see.

The Lodge has a restaurant for breakfast lunch and dinner. Food is delicious and well priced. Braai area is in front and has views of the lagoon.

Melinda L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en alles wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs. Kamers het die mooiste uitsig. Ons het heerlik geslaap op baie gemaklike bed.

Barend P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Die verkeer is net baie bedrywig, lorries en voertuie wat die hele nag dreun.

Jakkie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, sal nie weer daar gaan bly nie.

Dit was glad nie lekker nie, die kamer wat gelys was as LUUKS was nie LUUKS nie, en dit was vrek klein, daar was GEEN warm water nie, die kussings was ou pap goed geen mens kan dit gebruik nie, die ligging van die lodge is teen die hoofstraat en niemand noem dit êrens nie. Ons het 2 aande bespreek en betaal maar het ander slaapplek gekry, kon regtig nie nog 'n and daar slaap nie. Die ontbyt was baie lekker.

Ben B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie netjies en skoon. Hartlik ontvang. Mooi uitsig.

Riaan V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Vriendelik en skoon en mooi.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Skoon en goed toegeruste kamer met alles en nog meer wat mens nodig het. En die view is so mooi.

Maggie W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful room, very friendly hosts.

The room was large, beautiful, and had everything we needed - the shower was amazing! The view from the room and balcony was beautiful. The hosts were very friendly and attentive. I would recommend this place to anyone. We will definitely be back!

Joao F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joao F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was great.

I particularly liked that the hosts gave us places to go and visit, particularly as the beaches were closed. This helped us a lot, to get to know Knysna and its beauty. The hosts were very friendly and really made us feel at home. What could be worked on, is to have more channels on the TV. Because of the curfew we couldn't stay out past 21:00 and had to watch TV. The movie channels were very limited and there were no sport channels. It would have been great to have sport channels, for a sports fanatic like me.

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation's terugvoer

Thank you for your kind words. We are sorry that you didn't mention that you wanted to watch movies whilst you were here. We have a DVD player for the guests and a huge array of DVDs. Also, the sports packages are available for viewing in the restaurant area. Hopefully, you can take advantage of these facilities when next you are in Knysna. Kind regards, Craig and Gillian

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation
Frik B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Uitstekende ligging en uitsig.

By aankoms is ons buite deur eienaar ontvang en onmiddellik welkom laat voel. Baie lekker aandete daar genuttig. Motorfietse in 'n garage toegesluit. Sal definitief weer besoek.

Stephen D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Extremely well hosted and had an awesome stay in a clean and neat space.

Vanaf R646
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R646
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R646
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg 126, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea651e7df1b8cf8bb9c4be7fc54b837e67124c421abb6999d7e6816454d94fb3a88659500cd622b41f4e23e798117645bb9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R646  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 126 Old Cape Road Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.036727235347 23.030011050262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!