Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumelo Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Doreen or Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Phumelo Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Donovan Powell P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan Powell P
Saam met vriende

Best food. Best lamb shank.

Great place, was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer, netjies en vriendelike personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Heerlike kos en goeie diens.

Vir seker - pragtige plek, en stilte is fantasties. Mooi uitsig. Pragtige span mense wat daar werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, romantic.

We had a wonderful weekend away. Phumelelo Lodge was the perfect place of choice. It was relaxed and we came back rejuvenated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vriendelike mense.

Dis net baie ver om binne Mabalingwe self rond te ry. Dis in die privaatgedeelte. Dus moet jy by Cyferfontein se hek uit en reg rondom grondpad ry om by Mabalingwe se hoofhek in te gaan. Dis bietjie ongerieflik. En loadshedding is nogal 'n groot neuk. Maar verder 'n baie lekker lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Phumelo Lodge het ons verwagtinge oortref. Wel gedaan julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek ooit. Die wildrit was een van die beste wat ek al ooit op was.

Kos was beste, alles was regtig amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Idelia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Idelia M

Mooi plek, maar eienaar maak alles lelik!

Hier is nie genoeg plek om ons slegte ervaring te deel nie. As dit nie vir die uitsig en die 4 vroulike staflede was nie, het ons die 1ste dag reeds vertrek. Eienaar is verby ongeskik en aanvallerig, mens voel onwelkom en voel of jy nie eens kan asemhaal sonder dat hy nie oor mens gluur of kom kruisondervra nie! Ons was al orals in die wêreld, maar het nog nooit so iets beleef nie! Ons kry sy staf vreeslik jammer om onder so iemand te werk, hy behoort hom te skaam en eerder hierdie plek opgee vir mense wat weet wat hulle doen en weet wat is hospitality! Ek sal ongelukkig hierdie plek vir niemand voorstel nie, nie net daaroor nie maar dat daar paar goedjies is ook wat glad nie is soos wat adverteer word nie, Jacuzzi is koud, Wifi werk net nou en dan en sein is vreeslik sleg, in die kamers is daar geen sein nie! Jammer, maar bly eerder weg en spandeer jou geld op 'n ordentlike plek, dis jammer ons het soveel geld gemors!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek vir romantiese naweek.

Can't wait to be back and visit this location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A much needed break.

Very clean and tidy, excellent hosting and good food. I would advise travellers to not book during the rainy season because of the 7 km gravel road, it is a very unpleasant and stressful drive and you don't get to experience game drives due to rain. The website was unclear regarding the game drives, as I was under the impression it was included in the package, only to find out closer to our travel time that it is an additional charge. My personal opinion, it is not worth the amount that I paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kabelo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Most friendly staff. Rooms are clean, food was great. Overall great place and nice experience, game drive was nice also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darron K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Darron K
Saam met eggenoot / lewensmaat

People were great. We personally being active people, found it boring as we couldn't do much.

Not something I would do again. I got confused and I was under the impression I booked the whole house for that amount of money as I have stayed in Mabalingwe before. I just got confused over the place I thought I booked. We eventually came back earlier than we booked. We booked a single room and not the whole house as I expected. My mistake for not reading the info correctly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking, soul restoring.

The host, Derrick, is amazing in his knowledge and insights into nature. He and all the staff left no stone unturned to cater to our every need and comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Lovely location, great place. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, gemaklik en puik.

Wonderlike ondervinding en puik mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Ons het vreeslik lekker gebly en elke oomblik geniet. Die kos was besonders lekker. Ons sal defnitief weer Phumelelo Lodge besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en ’n lekker atmosfeer.

Ons was mal oor die uitsig, rustigheid en mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende

’n Bietjie dated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon wegbreek. Die stilte is iets op sy eie om te beleef.

Die stilte is iets op sy eie, mens kan dit nie beskryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wittebrood-bestemming.

Die Google Map gee verkeerde inligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Phumelo Lodge se terugvoer

Dankie, Ilze.
Kevin en Ursula.

Phumelo Lodge
Venessa V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die uitsig is asemrowend mooi en die kamers is gerieflik en smaakvol. Personeel en bestuurspan was baie behulpsaam en vriendelik ten alle tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil wegbreeknaweek.

Dit is die beste etes wat ons nog in enige lodge gekry het, personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cyberfontein 16, D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f12ec3a74f7cbd0def67f2592c3b5be34b99e7e8a701a64b5142fc8240296e512b1c1c35009a242b24f135a55163562f92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 445 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 16 Cyferfontein, Road D908 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.775773630745 28.02134335041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem