LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phumula Beach Cottage | LekkeSlaap
+16

Phumula Beach Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Phumula Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elri W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri W
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging vir 'n seevakansie.

Phumula cottage is die perfekte wegbreek vir 'n seevakansie. Dit is op die strand, ruim genoeg vir die hele familie en daar is baie dinge om te doen in die omgewing. Sal defnitief weer hier bespreek!

Mandie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dit was so mooi, skoon en veilige plek om te gaan ontspan, sal dit gerus weer doen, dis ons vakansieplek vir seker!

Phumula Beach Cottage's terugvoer

Hello Mandie,
Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea

Phumula Beach Cottage
Kowani J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowani J
Gesin met tieners

Rustig met genoeg spasie.

Phumula is 'n ruim huis op die strand geleë. Ons kan op die gras staan en braai en vir die kinders in die golwe staan en kyk. Dit is glad nie beknop nie en daar is baie ruimte. Lekkerste blyplek wat ek nog oor die internet bespreek het!

Phumula Beach Cottage's terugvoer

Hello Kowani

Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea.

Phumula Beach Cottage
Hennie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so lekker om op jou stoep te sit en die see te geniet.

Phumula is 'n goeie plek om te bly en ek is reeds besig om binnekort weer 'n bespreking te maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It is so great to be able to sit on your stoep and enjoy the sea view.

Phumula is a great place to stay and I am already looking to make another booking with them soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Phumula Beach Cottage's terugvoer

Hello Hennie

Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea.

Phumula Beach Cottage
Wilma T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma T
Gesin met klein kinders

Amazing experience from booking to venue.

The most amazing venue ever and great speedy service as well.

Phumula Beach Cottage's terugvoer

Hello Wilma

Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea.

Phumula Beach Cottage
Vanaf R9 480
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R9 480
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R9 480
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelstraat 3, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NmZlZDUwLWM5YWYtNDU5YS04YTU5LTI5NDg0ODA4NGU2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 480  per nag (vir 12 persone) 5 5 1 5 3 Hotel Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.506147051051 31.235998106094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!