Phumula By The Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Phumula By The Sea bied billike, spoggerige B&B-verblyf in Desainagar, een van Durban se noordelike voorstede. Daar is visvangplek oorkant die pad en gaste kan lekker gaan swem by Tongaat en Westbrook strande, sowat 3 km noord. Umhloti-strand is ongeveer 7 km suid aan die Dolfynkus.

Hierdie B&B het 2 ruim slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 ruim kamer met 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers het see-uitsigte en al die kamers het lugversorging, 'n TV met DStv en 'n kluise. Gaste kan ook die swembad en die privaat tuin geniet.

'n Volledige Engelse ontbyt met ontbytgraan en jogurt word soggens voorgesit, en ons hartlike gasvryheid is gratis! 'n Was- en strykdiens is beskikbaar op versoek. 'n Pendeldiens na die lughawe is ook beskikbaar op versoek.

Phumula is maklik bereikbaar vanaf Durban, King Shaka Lughawe, die M4, R102 en N2. Dit is ook lekker naby Ballito, Umhlanga Rocks, Durban, al die roetes aan die Noord- en Suidkus, en die Sibaya Casino is net 10 km van hier af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Phumula By The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za