LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Picasso Guest House | LekkeSlaap
+33

Picasso Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 11 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Picasso Guest House bied verblyf aan 1 tot 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed in 'n privaat kamer en 2 enkelbeddens in die oop leefarea. Picasso Den bied verblyf aan 1 tot 2 gaste aangesien dit die bachelor-eenheid is met 1 dubbelbed, apart van die kothuis.

Picasso Guest House is in Moreleta Park, Gauteng, 'n area bekend vir sy restaurante, winkelsentrum en ikoniese besienswaardighede soos Moreleta Kloof Natuurreservaat en Woodlands Boulevard. Hierdie instansie is ook 3 km vanaf die Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: The Guest Cottage en The Den. The Guest Cottage is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

The Den is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n TV met Easy View DStv-pakket en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, wildritte, fietsry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Picasso Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Gaste dink Picasso Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf691e844a4fcc7a8a6c017a1bf27f276120c27f02c10c38a9686f27518082d5ea0aabf1ada34101276f6e68eee73fdf522d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, nou Vanaf R450  per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 705B Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.83037529703 28.294090139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!