Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Paradiso

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cristina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Piccolo Paradiso
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antoinette H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Enkelreisiger

We enjoyed our one night stay.

Very friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you.

Piccolo Paradiso
Michelle E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle E
Enkelreisiger

Oulike plekkie.

Het my verblyf vreeslik geniet. Gemaklike plekkie om te bly. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much!

Piccolo Paradiso
Willie H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld, puik diens, gasvryheid en vriendelikheid.

Ons kan Piccolo Paradiso met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Jy hoef nie eers twee keer te dink om daar te gaan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much !! Much appreciated!

Piccolo Paradiso
Pieter E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Eienaars baie vriendelik.

Klein gemaklike plekkie. Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much!

Piccolo Paradiso
Bernadette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie lekker gewees.

Ek sal net aanbeveel dat die woonstel net 'n klein mikrogolf kry, verder het ons lekker gebly en die mense is baie gasvryheid em vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much, I will certainly be looking into getting a microwave.

Piccolo Paradiso
Jeanique A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Voel tuis! Hartlike verwelkoming en baie netjiese eenheid - 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you ! Such a pleasure to host .

Piccolo Paradiso
Angie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie E
Gesin met klein kinders

Everything was lovely, very comfortable.

Thoroughly enjoyed a short stay, everything was clean, fresh, comfortable and we felt at home. Will recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much ! You were all wonderful to host .

Piccolo Paradiso
Rudi D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Besigheidsreis

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby 2 groot winkelsentrums waar alles beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely warm host family.

The host family really made us feel extremely welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Good day Fred,

Thank you so much! A real pleasure.

Piccolo Paradiso
Arthur C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies, gemaklik.

Wonderlike oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much, you were a pleasure to host.

Piccolo Paradiso
Craig M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Besigheidsreis

Spotless, homely, friendly.

This is by far the best value for money accommodation. Everything was spotlessly clean and neat to a pin. Christine was the perfect host. Will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Silwerskoon, huislik en vriendelik.

Hierdie is by verre die beste waarde vir geld verblyf. Alles was silwerskoon en pynlik netjies. Christine was 'n perfekte gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thanks Craig, all the best !

Piccolo Paradiso
Daleen E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen E

Klein en gerieflik met baie ekstras

'n Klein maar lekker plekkie as jy heeldag rondrits en net 'n slaapplek nodig het. Skoon en netjies met vriendelike eienaar. Lekker eetgoed saam met koffie soggens. Ek sal beslis weer die plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much, was a pleasure hosting you.

Piccolo Paradiso
Janine G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie bederf.

Elke dag was daar 'n verrassing in die kamer en dit was skoon. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you so much !

Piccolo Paradiso
Nicolena V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Aanwysings het ons mooi in die straat gebring, maar daar was geen straatnommer of borde wat die plek aangedui het nie. Vriendelik ontvang en afgesien. Netjies en goedversorgde plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you, was wonderful hosting you. The house number is perhaps a little hidden, I will certainly rectify that.

Thank you.

Piccolo Paradiso
Debbie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and great hostess.

Would recommend to anyone. Great and clean and friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Paradiso se terugvoer

Thank you, you were a pleasure to host!

Piccolo Paradiso
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlIWuIMM38aKsGp1V82sAiaFx9ixGVfWq6VyfPHwFpvZoI9RUv8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 10 Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537097000861 31.211685860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem