Piccolo Villa
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrekstraat 1, Stompneusbaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Piccolo Villa is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Hierdie luukse selfsorgeenheid is in St Helenabaai, net 10 m van die strand, op 'n privaat strandparadys geleë en beskik oor 'n veilige lapa en braai-area op die strand. Kom geniet ons sand-en-see-geheim aan die Weskus!
Die villa bestaan uit 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en uitkyk oor die see. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nie 'n bad nie, maar 'n bababadjie kan voorsien word.
Die villa het 'n oopplan-uitleg met deure wat toegang bied tot 'n klein grasperk en dan direk op die strand uitloop. Die sitarea se rusbanke kan omskep word in enkelbeddens of gemaklike stoele met Cloud Nine-matrasse. Daar is ook 'n DStv met PVR en 'n DVD-speler. Al die slaapkamers en die sitarea is ingerig met lugversorging, en daar is 'n groot tafel in die kombuis- en sitarea vir uitspattige etes of om bordspeletjies by te speel.
Die villa is volledig ingerig met linne, vadoeke, bad- en strandhanddoeke. Daar is 'n privaat veranda langs die braai-area en 'n getypoel reg voor die villa. Privaatparkeerplek is beskikbaar.
Kom laat die branders jou aan die slaap sus en gaan op eindelose stappies op die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Piccolo Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Boventrekstraat 1, Stompneusbaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Piccolo Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midwest St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrekstraat 1, Stompneusbaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom