LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Picnic Rock Seaside Accommodation | LekkeSlaap
+52

Picnic Rock Seaside Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Picnic Rock Seaside Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petra D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike ondervinding. Al was weer met tye goor, was ligging van so aard dat ons see kon geniet en ander dinge kon doen.

Fantastiese vakansie. Skoonmaakdiens waarvoor ons moes bybetaal was egter nie op standaard nie. Op julle webblad word buitebraai-area met kole aangedui. Dit het verander. Slegs gasbraaiertjie (Weber gas) op stoep. Op navraag het hulle ons tog geakkommodeer. Dit was frustrerend aangesien ons spesifiek 'n plek met braaifasiliteite gesoek het, maar dis gelukkig reggestel deur eienaars.

Jan C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Wat 'n plek! Wat 'n ongelooflike plek. Gemaklike verblyf by Picnic Rock Seaside, met 'n pragtige uitsig oor die see, dolfyne. 'n Lekker terras. Ons sal weer terugkom!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing place.

What a location! What an amazing place. A comfortable stay at Picnic Rock Seaside, with beautiful sea view, dolphins. A nice terrace. We will come back again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Koud, maar die moeite werd.

Pragtige uitsig! Arch Rock, see, dolfyne.

Mary C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ligging, basiese verblyf, maar toilet het sleg geruik.

Het ons 2 dae in Vernon's Shack geniet. Die kombuisware en selfsorggeriewe is beperk. Geen seep by wasbak en geen melk vir koffie in die yskas nie. Dit was lekker om net 2 minute se stap vanaf Enrico's te wees met lekker kos en pragtige uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location, basis accommodation but smelly toilet.

Enjoyed our 2 days in Vernon's Shack. Limited kitchenware for a self-catering unit. No soap in hand basin and no welcome milk sachets in kitchen. Loved Enrico's restaurant just 2 mins walk with good food and magnificent views.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Estelle V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig oor die see.

Yskas was bietjie klein. Beddegoed en handdoeke was nie omgeruil soos hulle gesê het nie. En die huisie kort so bietjie maintenance. Parkeerplek vir jou kar is tussenin die huisies waar mense heen en weer verby moet loop en so kan jou kar maklik gekrap word. Die pragtige strand en uitsig maak op daarvoor.

Helga B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga B

Daar was niks nodig met akkomodasie self nie. Die bestuurder is 'n absolute suurknol en bitter ongeskik.

Die hoofslaapkamer se badkamerlig was dood en ek moes vra dat die gloeilamp vervang word omdat my 94 jarige pa nie in die donker badkamer toe kon gaan snags nie. Toe ek die bestuurder skakel was hy misluk, onbeskof en ongemanierd. Met sy aankoms het hy niemand gegroet nie en hy het geen geheim daarvan gemaak dat ons hom gepla het nie. Los spaar gloeilampe in die plek of gaan die ligte na voor gaste opdaag. Hy moet dalk oorweeg om nie met kliënte te werk nie!

Coenrad V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Sal vir seker teruggaan. Goeie waarde vir geld.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc78283f68ea099f7f1e9c4cfa13f153922a41fa13cb8ec443df6d5136c75b613ef251e8298ade06e73233f1cadc9177322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.003522685578 23.461777936176
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!