Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Nido

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R2 880 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Piccolo Nido is in die unieke dorp Clarens geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, buitelugaktiwiteite en besienswaardighede geleë. Clarens is net 'n paar minute se ry van die Golden Gate Natuurreservaat af, wat regtig iets is om te sien.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad, toilet en wasbak, en die ander een met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye selfsorgwegbreek. Die kombuis sluit 'n vierplaatstoof, oond, 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei in.

Daar is ook braaigeriewe op die dek en 'n ysterstoof in die sitarea wat as 'n kaggel gebruik kan word. Die eet- en sitarea het gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste.

Daar is ook onbeperkte WiFi, 'n TV met beperkte kanale, en 'n DVD-speler. Die TV het 'n USB-koppelpunt.

Die huis spog met 'n lieflike houtdek met braaigeriewe en 'n uitsig op die Malutiberge.

Slaapplek

’n Bespreking by Piccolo Nido sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Piccolo Nido
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 6

Ligging

  • Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
  • Gaste dink Piccolo Nido het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78cdbb43ed1fb6cd23c2cfd2f5db889ceac9ce1a18158894a94c64e38f5a9feffb9a0a7084bd73c3de7fd2373b7f86f9303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag, vir 10 mense 54 5 1 5 236 Bester Street Clarens 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518937 28.42148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem